Los Angeles County

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Los Angeles County
    Los Angeles County (amptelik: County of Los Angeles) is die mees bevolkte van Kalifornië se administratiewe distrikte (counties) en behels met Los Angeles...
  • Thumbnail for Los Angeles
    die Verenigde State en die administratiewe setel van die Los Angeles-distrik (Los Angeles County) in Suid-Kalifornië. Die stad is in 1781 deur die Spaanse...
  • Thumbnail for Downtown Los Angeles
    Dit maak deel uit van Central Los Angeles, een van die streke waarin die administratiewe distrik Los Angeles County onderverdeel word. Die stadskern...
  • Thumbnail for Los Angeles-rivier
    Die Los Angeles-rivier (Engels: Los Angeles River, dikwels afgekort tot L.A. River) ontspring in twee Suid-Kaliforniese bergreekse, die Simi Hills en...
  • Thumbnail for County (Verenigde State)
    2000 beloop die gemiddelde bevolking van 'n county sowat 100 000. Die mees bevolkte county is Los Angeles County met 9,9 miljoen bewoners volgens 'n Sensus...
  • Thumbnail for Lakewood, Kalifornië
    volgens algemene reg in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië se distrik Los Angeles County met 'n bevolking van 80 048 volgens die sensus van 2010. Die stadsgebied...
  • Thumbnail for Wayfarers Chapel
    Wayfarers Chapel (kategorie Geboue en strukture in Los Angeles County)
    Verdes, 'n nedersetting in Los Angeles County. Die kerk word onder die belangrikste argitektoniese besienswaardighede in Los Angeles en omgewing gereken. Die...
  • Thumbnail for Glendale, Kalifornië
    Glendale [ˈɡlɛndeɪl] is 'n stad in Los Angeles County, die mees bevolkte distrik in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Sy bevolking is in 2014 op iets...
  • Thumbnail for Petersen Automotive Museum
    Petersen Automotive Museum (kategorie Geboue en strukture in Los Angeles)
    Museum Row - 'n kompleks van museums en kulturele instellings met Los Angeles County se Kunsmuseum as ankerpunt. Die museum word bestuur deur die Petersen...
  • Thumbnail for Malibu, Kalifornië
    (amptelik: City of Malibu) is 'n welgestelde stranddorp in die Los Angeles-distrik (Los Angeles County) van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië met 'n bevolking...
  • Thumbnail for Suid-Kalifornië
    Suid-Kalifornië geleë: Die metropolitaanse gebied van Los Angeles met twee distrikte, Los Angeles County en Orange County; die Inland Empire met die distrikte Riverside...
  • Thumbnail for Pasadena, Kalifornië
    Pasadena is 'n stad in die county Los Angeles, Kalifornië. Dit is 18 km noordoos van die middestad van Los Angeles. Dit is die digsbevolkte stad en die...
  • Thumbnail for Beverly Hills, Kalifornië
    distrik Los Angeles County van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Sy stadsgebied word volledig omsluit deur die buurstede Los Angeles en West Hollywood...
  • Thumbnail for Montebello, Kalifornië
    Amerikaanse deelstaat Kalifornië wat administratief aan die distrik Los Angeles County behoort. Die stadsgebied beslaan 8,4 vk myl (21,7 vk km), terwyl die...
  • Thumbnail for Ontario, Kalifornië
    suidweste van San Bernardino County in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië, 56 km oos van die middestad van Los Angeles en 37 km wes van die sentrum...
  • Thumbnail for Calabasas
    Calabasas is 'n nedersetting in die noorde van die distrik Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State, geleë in 'n heuwelgebied wes van die San Fernando-vallei...
  • Thumbnail for San Gabriel Valley
    Valley 31 stedelike en vyf nie-geïnkorporeerde nedersettings. Pasadena was in 1886 die eerste nedersetting in Los Angeles County wat geïnkorporeer is....
  • Thumbnail for Long Beach-lughawe
    openbare lughawe 5 km noordoos van die middestad van Long Beach, in Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State. Dit word ook Daugherty Field genoem...
  • Thumbnail for Surveyor 1
    Surveyor-program was bestuur deur die Jet Propulsion Laboratory in Los Angeles County, Kalifornië maar die ruimtetuig is ontwerp deur Gary Mizuhara van...
  • Thumbnail for Inland Empire
    suidoos van Los Angeles. Die term word onder meer gebruik om na stedelike nedersettings in die weste van die administratiewe distrik Riverside County en die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsteNiersteenOlimpiese godeVerkleurmannetjieFascismeFord AngliaSias ReineckeZirk BerghOogproblemeDaggaDoopMarie PentzVlermuisChristendom.ghSlag van BloedrivierVerenigde KoninkrykBTWDuitslandBloedsomloopstelselWynand du ToitEngelandWerkwoordHannes van WykKoekie (rekenaarwetenskap)VormJaarColubrina nicholsoniiArabiesMiltLisa AnnSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989BosluisVarkBoraksMakrielOntkiemingMarkus JoosteNoorweëAbdomenTale in Suid-AfrikaSuid-AfrikaGoogle MapsLiesbreukBasisinkomsteNederlandsPoesSangkunsBorskankerPaaseierChris BlignautOraniaPolisieSterMantisRugbywêreldbeker 2003ZoeloeEthiopiëProstaatkankerLys van Griekse mitologiese figureFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022WikinewsMuggieProvinsies van Suid-AfrikaTswanaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Motorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaAardbewingVolkekundeWhitey BassonParasetamolLys van politieke partye in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Tussenwerpsel.nu🡆 More