Ilse De Vis

Ilse De Vis (Antwerpen, 3 Julie 1981) is 'n Belgiese televisieomroeper.

Sy begin haar loopbaan by Belgacom TV, waar sy die eerste digitale omroeper was. Sy bied hier die program Zoom aan, waarvan sy ook die vervaardiger was. Daarna gaan sy na TrendTV (die huidige produksiehuis van Weekendje weg met 5TV), waar sy die internettelevisiekanaal in samewerking met El Horia stig. Sedert 2011 is sy die aanbieder by Kanaal Z waar sy 2 programme aanbied: Z-ondernemen en Immo op Z.

Ilse De Vis
Geboorte 3 Julie 1981
Antwerpen
Nasionaliteit België
Beroep(e) Omroeper, aktrise, model
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy is ook 'n model en aktrise (in Ek lief jou).

Tags:

AntwerpenBelgië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HaaieOntwikkelende landKernoorlogHamburgerCovid-19-pandemieMeningsverskil oor aardverwarmingRoesLiefdeRenteMoskouUniversele Verklaring van MenseregteGautengDuitse maselsHindoeïsmeMarsRekeningkundeWortelRenaissanceBaljuNasiebouIndustriële RevolusieConsolidated B-24 LiberatorEkonomieXhosaYslandSwemSwaziGrondVlag van Suid-AfrikaCurly HowardNierversakingHidroulikaTelwoordLys van Joodse feeste en herdenkingsSuid-Afrikaanse InkomstediensMorfologie (taalkunde)JapanSokkerEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingKriekDigtheidSelfmoordMaanHeelgetalInleiding tot die genetikaSeekoeiOrtopedieDurbanEreksieJan-Willem BreureKewerBruin huisslangKankerKolonoskopieOogproblemeOnderhandelinge om apartheid te beëindigBruin menseMagneetSkaapStedelike hitte-eilandAfrikanernasionalismeLongSikloonGeestesteuringJohan VorsterLys van Griekse mitologiese figureAfrikaAfkortingKangogrotteSoweto-opstandMetaalVolksrepubliek ChinaGeskiedenis van Suid-Afrika🡆 More