Hms Java: Wiki dubbelsinnigheidsblad

Drie 19de eeuse oorlogskepe van die Britse Vloot (Royal Navy) het die naam HMS Java gedra, vernoem na die eiland Java in Indonesië.

  • Die eerste HMS Java (1806) was 'n 32-kanon vyfde koers, oorspronklik die Nederlandse Maria Reijersbergen wat in 1800 in Amsterdam gebou is, en op 18 Oktober 1806 van die Nederlanders gebuit is. Die skip het in Maart die volgende jaar vergaan, vermoedelik gesink met die verlies van sy hele bemanning, naby Rodrigues in die Indiese Oseaan.
  • Die tweede HMS Java (1811) was 'n vyfde koers met 38 kanonne, oorspronklik die Franse Renommée wat in 1805 tot 1809 in Nantes gebou is, en op 20 Mei 1811 buite Madagaskar van die Franse gebuit is. Op 29 Desember 1812 is die skip deur die Amerikaanse skip USS Constitution van San Salvador af buitgemaak, en die volgende dag aan die brand gesteek.
  • Die derde HMS Java (1815) was 'n vierde koers van 52 kanonne wat in 1815 in die Plymouth Skeepswerf gebou is. Anders as sy naamgenote, het hierdie vaartuig 'n lang loopbaan in die Britse Vloot gehad en is in November 1862 in Portsmouth opgebreek.

Sien ook

Tags:

19de eeuBritse VlootIndonesiëJava (eiland)Oorlogskepe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismePous Pius XTaetse HamersmaAustraliëAnusEjakulasiePous Martinus VNederlandse WikipediaLys van bekende Suid-AfrikanersAstronoomMarkenSwahiliOntkiemingSpinnekopShaivismeAmenemhat ILiewe HeksieGriepTrevor NasserMadison IvyWitbloedselTafelbergSlukdermTropiese huisgeitjieBetonXhosaKrokus Stadsaal-aanvalBorsjtPeter von GommSuikersiekteDarwinismeJohannes KerkorrelNoorweëLi KeqiangWesley SneijderIan GoodfellowDiepaartromboseTegnologieJudaïsmeGeelsugKoorsBiotegnologieSint-LaurensrivierPolisieMaagsweerMondCharles II van EngelandVergelykings (taalkunde)Koos BekkerGezina, PretoriaJohannesburgNarkoseKunsDuitse Demokratiese Republiek2024Herpes simplexNeroBosluisbytkoorsIsambard Kingdom BrunelGuinee-BissauMin ShawTrappe van vergelykingAppiese WegPoliteïsmeOssewabrandwagStefans GrovéIranBergskilpadAfrikaansOrkney Snork NieKleurHipertensieLewerGoogle MapsEkonomie🡆 More