Grootskub-Soldaat

Die Grootskub-soldaat (Myripristis berndti) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Bigscale soldier.

Grootskub-soldaat
Grootskub-Soldaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Myripristis
Spesie:
M. berndti
Binomiale naam
Myripristis berndti
D. S. Jordan & Evermann, 1903

Identifikasie

Die vis word tot 30 cm lank. Dit het silwerpienk skubbe met rooi rantjies wat dit ligrooi laat vertoon. Die eerste dorsale vin is geel terwyl die ander vinne rooi en wit rante het. Die vis leef in vlak water in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 3 tot 30 m diep is. Hulle skuil bedags in klein groepies onder rotsoorhange. Die vis vreet snags soöplankton.

Die vis kan maklik verwar word met die vlekoog-soldaat.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Grootskub-Soldaat IdentifikasieGrootskub-Soldaat Sien ookGrootskub-Soldaat BronGrootskub-Soldaat Eksterne skakelGrootskub-Soldaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Morfologie (taalkunde)Geskiedenis van Suid-AfrikaMiddeloorontstekingAmhariesJaarSuid-Afrikaanse InkomstediensKasteel die Goeie HoopCradock-4BeroerteBloeddrukAborsieAfrikaanse TaalmonumentSanskritNoord-Sotho (taal)BorskankerWitrenosterDemi Lee MooreVerlede tydSuikersiekteNederduitse Gereformeerde Kerk16 NovemberLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJakobSimboolNederlandsSwart nasionalismeWitbloedselLeonardo da VinciKarretjiemensePrimêre sektor van die ekonomieLenteOlimpiese SomerspeleNadia ValvekensOos-KaapGqeberhaKrimpvarkieNierSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieGeweldWet op NaturellengrondArendNamakwalandDesimale breukeLys van Kaapstad se voorstedeDonderstormHidroëlektrisiteitHokkieDonkieKoorsRudi ClaaseNic de JagerProstaatkankerMeningsverskil oor aardverwarmingLieweheersbesieMonopolyWiskundige terminologieNoordwes3D-rolprentWeervoorspellingOu Apostoliese KerkConsolidated B-24 LiberatorWolfSarel Jacob PretoriusOopbroninhoudSwedeSteve BikoXenofobie in Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreKaapstadKankerKopieregLeenwoordLys van Suid-Afrikaanse musikanteTsoenamiElektrodeSpreeuRobert Sobukwe🡆 More