Vlekoog-Soldaat

Die vlekoog-soldaat (Myripristis murdjan) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Sodwanabaai in KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Blotcheye soldier.

Vlekoog-soldaat
Vlekoog-Soldaat
Soldaatvisse van die genus Myripristis,
M. murdjan middel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Myripristis
Spesie:
M. murdjan
Binomiale naam
Myripristis murdjan
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis is normaalweg rooierig van kleur maar kan ook silwerig wees. Die rand van die operkulum is donker na swart. Daar is 'n swart vlek oor die en die vis word tot 27 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe tot op dieptes van 50 m en vreet onder andere soöplankton, vis en wurms. Hulle word nie sommer gedurende die dag gewaar nie. Die vis kan verwar word met die grootskub-soldaat.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Vlekoog-Soldaat VoorkomsVlekoog-Soldaat HabitatVlekoog-Soldaat Sien ookVlekoog-Soldaat BronVlekoog-Soldaat Eksterne skakelVlekoog-Soldaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaagAfrikaanse taalleerHokkieNaaldekokerLandbou in Suid-AfrikaInsekVoornaamwoordVleilandStereotipeNasionalismeVoortrekkersReënspinnekopChloorKarooNeerslagVierkantswortelFaf de KlerkEerste WêreldoorlogNoordwesMynbouJanie du PlessisNierversakingGloeilampWebwerfKlem-in-die-kaakKeramiekSamestellende afleidingOrthopteraGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSlag van BloedrivierDolfynKolorektale kankerSwawelWater (molekuul)Deelteken en umlautPad na jou hartRudi ClaaseDemokrasiePaulus van TarsusGeboorteTrekarbeidGlasThabo MbekiNiemetaalRumatoïede artritisOranje-VrystaatFabelDarwinismeGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKrieket23 AprilBiologieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLiesbreukAngina pectorisBosluisLys van elemente volgens simboolAgtervoegselTekstielThys die BosveldklongSebraFrankrykDieregeluideBrongitisLys van Nederlandse skildersGeskiedenis van erotiese afbeeldingsJohannes HahnEkonomie van Suid-AfrikaMIVLandbouVisLys van nedersettings in Suid-AfrikaIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSlag van Cuito CuanavaleLiefdeReg tot ‘n gesonde omgewingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Omtrek, oppervlakte en volume🡆 More