Gliese 163 C: Eksoplaneet

Gliese 163 c is moontlik ’n bewoonbare eksoplaneet, na aanleiding van sy afstand van sy ster, wat lei tot temperature waarby vloeibare water op die oppervlak kan bestaan.

Die ster, Gliese 163, is ’n rooidwerg. Dit is sowat 49 ligjare van die Son af in die sterrebeeld Swaardvis.

Gliese 163 c
Eksoplaneet
’n Kunstenaarsvoorstelling van ’n rooidwergster met drie planete.
’n Kunstenaarsvoorstelling van ’n rooidwergster met drie planete.
Soort planeet Superaarde
Moederster Gliese 163
Ster se eienskappe
Sterrebeeld Swaardvis
Regte klimming 04 h 9 m 16 s
Deklinasie 53° 22′
Skynmagnitude (m) 11,8
Afstand (ligjaar) 48,9
Planeet
Massa 8,39 M
Radius 2,43 R
Temperatuur 332 K
Wentelperiode 25,631 ± 0,0235 dae
Ontdekking
Datum September 2012
Ontdekkers Europese HARPS-span onder Xavier Bonfils
Status Aangekondig
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Gliese 163 c is een van drie planete in die stelsel. Met ’n massa van minstens 7,2 keer dié van die Aarde, word dit geklassifiseer as ’n superaarde (’n planeet van tussen een en tien aardmassas).

Sien ook

Verwysings

04h 09m 16s, +53° 22′ 00″

Eksterne skakels

Tags:

EksoplaneetLigjareRooidwergSonSterSterrebeeldSwaardvis (sterrebeeld)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteBeroerteSwahiliEnsiklopedieTale in Suid-AfrikaVoornaamwoordAzerbeidjanIlya SutskeverNatuurbewaringOssewabrandwag2024HemelvaartVergelykings (taalkunde)BelarusSelfbeeldCarles PuigdemontSteenkool in Suid-AfrikaBloeddrukMarie PentzDirigentErektiele disfunksieBatik AirPous Martinus VAnglo-BoereoorlogTien GebooieSerebrospinale vogNarkoseNarsistiese persoonlikheidsteuringAkkedisPous Leo XNierversakingCaroline, Prinses van HannoverComrades-maratonEuropaBruin huisslangLord’sDuitse nasionale rugbyspanVisLeeuRomeinse RykWiki CommonsBloedgroepLongRobbeneilandBahreinRuan JoshMenslike seksuele gedragValéry Giscard d’EstaingHondsdolheidGeelsugGlenys LynneBangladesjTuvaluChirurgieEkonomieParysPous Gregorius XVIEikelPolisieJada FireAntarktikaWorldCatWikiAlexander StrachanHazopKanadaPoliteïsmeBreinNorfolk-eilandCencio SavelliAnrich HerbstMachu PicchuN.P. van Wyk LouwPous Alexander VIISuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More