Gevlekte Heuningwyser

Die gevlekte heuningwyser (Indicator variegatus) is 'n skaars tot gelokaliseerde redelik algemene standvoël van woude, digte boomveld en valleibosveld.

Die voël is 19 cm groot en weeg 40 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as Scaly-throated Honeyguide.

Gevlekte heuningwyser
Gevlekte Heuningwyser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. variegatus
Binomiale naam
Indicator variegatus
Lesson, 1830

Geluid

'n Insekagtige, buiksprekende tril trrrrrr wat aan die einde styg, herhaal met 1-2 minute intervalle. Dieselfde roepplek word vir maande of jare gebruik.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Gevlekte Heuningwyser GeluidGevlekte Heuningwyser Sien ookGevlekte Heuningwyser VerwysingsGevlekte Heuningwyser BronGevlekte Heuningwyser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedvergiftigingSteve BikoGreen PornoWetenskaplike klassifikasieKommunikasieKunsmatige algemene intelligensieLongDroogteKortverhaalVreesSinoniemFraktuurSuid-Afrikaanse WeermagKunstenaarPersentasieVierde Industriële RevolusiePaddaOopbroninhoudSkarlakenkoorsMierSeksueel oordraagbare infeksieMiddeloorontstekingHannes van WykJohan BadenhorstMurunwa MakwarelaJewgeni PrigozjinRassismeJapie GreylingLidwoordKalsiumDonkieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKersfeesCleopatra VIIXhosaJudaïsmeBeesGriekwa-AfrikaansSeptimius AwardsSamestellingSpinnekopVioolDemokrasieDie GelofteToekoms van die AardeSkynprivaatnetwerkKolonoskopieTemperatuurFinale OplossingYsterBerghaanShakaKrokodilKoos BekkerAustraliëDesimale breukeBewussynGesondheidMotMahatma GandhiUitwerking van klimaatsveranderingSelfoonKarakteriseringWebwerfKweekhuiseffekMilitêre diensplig in Suid-AfrikaHemelvaartRenaissanceOnderwerp (taalkunde)SpysverteringstelselWeer (meteorologie)Wapen van Suid-AfrikaKonsentrasiekampKlavierKondensasie🡆 More