Gee My Jou Hand

Gee My Jou Hand is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1963 uitgereik is.

Die oorspronklike roman, Het van Verlangekraal, is deur Johann Bekker geskryf en is in 1983/'84 deur Jan Scholtz-films weer onder dié naam verfilm vir TV, met Sally Campher in die hoofrol.

Gee My Jou Hand
Regisseur Tim Spring
Draaiboek Johann Bekker (roman)
Met Theunis Botha, Hannelie Swanepoel, Bettie Theron
Ateljee Carfo
Uitgereik 1963
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n drama.

Hoofrolspelers

Die hoofspelers is Theunis Botha, Hannelie Swanepoel, Bettie Theron.

Storielyn

Die rolprent gaan oor ’n opstandige skoolmeisie, Het Heiberg, wat in moeilike omstandighede grootword en talle probleme by die skool het, veral toe die dorp ’n nuwe skoolhoof kry.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Gee My Jou Hand GenreGee My Jou Hand HoofrolspelersGee My Jou Hand StorielynGee My Jou Hand Sien ookGee My Jou Hand VerwysingsGee My Jou Hand1963AfrikaansSally Campher

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IndiëKarakteriseringSout (chemiese stof)KindermishandelingNierversakingSinoniemMurunwa MakwarelaDurbanMaatskaplike verantwoordelikheidOnderwysHerfs2001VlinderKurt-Lee ArendseKasteel die Goeie HoopInsekBedreigde spesieWolfKewerTikTokKonsentrasiekampFranse RewolusieRooikatNederlandsDuitse maselsXenofobiePseudowetenskapSikloonKonjunktivitisTamboraGroepsdrukHeidelberg, GautengKarretjiemenseVoorsetselKoperDuitslandNiemetaalWitbloedselIntensiewe vormRobbeneilandVerkragtingWoordsoortOplossing (chemie)StudievaardighedeAnrich HerbstElektrodeTwaalf Stamme van IsraelSuid-Afrikaanse WeermagWaterbesoedelingHoofkarakterMiddeloorontstekingLys van Afrikaanse skrywersMierAntisemitismePesachWêreldboekedagMaroela MediaIndustriële RevolusieTemperatuurGalileo GalileiNatuurbewaringSwedeBosluisbytkoorsNadia ValvekensNamakwalandAartappelDemokratiese Republiek die KongoIronieSeksuele opwekkingOseaanbesoedelingMorfeemKoorsLeenwoordPinksterHoender🡆 More