Lance James: Suid-Afrikaanse sanger

Lance James (18 Julie 1938 – 2 Maart 2020) was 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper (Springbok Radio, 1954–1985).

Van sy treffers sluit in Dankie, Vicki en Ahoy, Madagaskar Ahoy!. Tydens Huisgenoot se 2009-Skouspel is hy (saam met nege ander sangers) vereer vir hul lewenslange bydrae tot Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiek.

Lance James
GeboortenaamLance James Liebenberg
Ook bekend as"Big Daddy"
Gebore(1938-07-18)18 Julie 1938
Germiston
Sterf2 Maart 2020 (op 81)
Johannesburg
GenresCountry
Beroep(e)Sanger, radio-omroeper
Webwerflancejames.co.za

Op 26 Januarie 2020 is Lance ook ingehuldig as 'n lewende legende in die Suid-Afrikaanse legendesmuseum. Hy was een van slegs 20 legendes van wie daar ook 'n borsbeeld gemaak is.

Diskografie

Albums

  • Call Me, 1966, Brigadiers
  • Aandlied Van Die Voëls, 1967, Brigadiers
  • Bymekaar, LP, 1968 GALLO
  • Silwer & Blou, 1969 (Heruitgereik op CD in 2013)
  • Gebed aan 'n Jong Meisie, 1969
  • Ahoy, Madagaskar Ahoy!, 1969 (Heruitgereik op CD in 2013)
  • Gee My Jou Hand!, 1970
  • Verlang na My, Min Shaw en Lance James, 1970
  • Vicki, klankbaan (rolprent, 1970)
  • Sweethearts of Yesterday LP, 1973
  • Very Special Love Songs, 1974, EMI-Brigadiers
  • Min en Lance Sing, 1974
  • Min And Lance Country Music, 1977
  • Barbara & Lance, Barbara Ray en Lance James, 1978
  • After The Fire Has Gone, 1978, met Barbara Ray
  • Welcome To My World, Barbara Ray en Lance James, 1979
  • Keep It Country, 1980
  • Weer Bymekaar, Min Shaw en Lance James, 1982
  • Most Of All (Country Greats of Lance James), 1982 (Heruitgereik op CD in 2013)
  • Now, 1987
  • Lance James sing DANKIE en ander Treffers, 1997
  • Vriendskap, 1998
  • 20 Gewildste Treffers, 1999 VAT VYF
  • The Heart & Soul of Lance James, 1999 CRESCENDO
  • Somewhere Between, saam met Barbara Ray, 2000 VAT VYF
  • No Charge, 2001 VAT VYF
  • Till a Tear Becomes a Rose, saam met Joey Lane, 2003
  • Treffers deur die Jare, met Min Shaw, 2003
  • One Day at a Time, 2004 STETSON MUSIC
  • 50 Goue Jare, 2006 STETSON MUSIC
  • 50 Goue Jare DVD, 2007 SELECT
  • Collections, 2007
  • It Is No Secret, 2008 KOSMOS
  • The Old Rugged Cross – 23 Grootste Country Gospel Treffers, 2013
  • For Tears to Come", 2013
  • SA Country Gold (The Very Best of Lance James), 2014
  • Die Stem Op Spesiale Versoek, 2014
  • One Day at a Time (Golden Gospel Favourites), 2014
  • It Is No Secret (A Lifetime of Country Gospel Hits), 2014
  • Super 12 Treffers, 2015
  • Vintage Afrikaans, 2016
  • 60 Goue Jare, 2017
  • SwanSong, 2019, Just Music

Enkelspelers

  • Bloedrooi die Rose / Lief Moedertjie 7
  • Hey Good Lookin', 1963, EMI
  • Baby You've Got It Made, 1963, EMI – with Zona Visser
  • When Will I Be Loved, 1964, Brigadiers
  • Call Me, 1966, Brigadiers
  • Sweethearts Of Yesterday, 1969, Brigadiers
  • Ahoy Madagaskar Ahoy, 1969, Brigadiers
  • Eiland Van Die Wind, 1969, Brigadiers
  • Dankie, 1969, Brigadiers
  • Aandlied Van Die Voëls, 1969, Brigadiers – with Min Shaw
  • Goeiemôre, 1970, Brigadiers
  • Vicki, 1971, Brigadiers (titelsnit van die film)
  • Mary Madonna, 1973, EMI-Brigadiers
  • What's Your Mama's Name Child, 1973, EMI-Brigadiers
  • Marialena Bianca, 1976, EMI
  • After The Fire Is Gone, 1978, RCA – with Barbara Ray
  • Walk Right Back, 1978, RCA
  • Today I Started Loving You, 1979, RCA
  • Delia And The Dealer, 1980, WEA

Eerbewyse 

  • Sarie-toekenning vir beste sanggroep aan Lance James en Min Shaw (1969)
  • Sarie-toekenning vir album van die jaar vir Ahoy Madagaskar Ahoy! (1970)
  • Sarie-toekenning vir Afrikaanse album van die jaar vir Vicki (1971)
  • Tevex-toekenning vir bydrae tot vermaak (1976)
  • Sarie-toekenning vir album van die jaar vir After The Fire Has Gone (1978)
  • Sarie-toekenning vir die beste sanggroep aan Lance James en Barbara Ray (1979)
  • Fiestaland-toekenning vir bydrae tot countrymusiek (1980/81)
  • Vonk-musiektoekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek (2007)
  • Huisgenoot Skouspel-toekenning vir lewenslange bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek (2009)
  • SAMA-prys vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek (2011)
  • Twee ATKV-eretoekennings vir sy bydrae tot musiek in Suid-Afrika
  • Beeld-toekenning vir bydraes tot Afrikaanse musiek
  • Solidariteitstoekenning vir bydrae tot musiek
  • Ingehuldig as 'n lewende legende in die Suid-Afrikaanse legendesmuseum.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Lance James DiskografieLance James Eerbewyse Lance James Sien ookLance James VerwysingsLance James Eksterne skakelsLance JamesAfrikaansHuisgenootHuisgenoot-SkouspelSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NoFapSuid-Afrikaanse PolisiediensGedigGhanaPersentasieMorfologie (taalkunde)All Citizens PartyGawes van die Heilige GeesOu TestamentPersoon (taalkunde)BaälMandaryn-ChineesEmosieKoolhidraatPoësieAppel (sanger)Carike KeuzenkampAngolese BurgeroorlogGeslagsorgaanVraag en aanbodToestand van materieCholesterolSteenkoolJavaScriptDiskriminasieRobert SobukweDieregeluideArmoedeBorsteSelfoonWortelKanadaGeskiedenis van Suid-AfrikaBreingewasTelwoordVirusSelfstandige naamwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BukkakeGemmerPerdSkisofrenieBestuiwingDeelteken en umlautMusieksimbole7de LaanVleilandGroepsdrukLeonardo da VinciPeach van PletzenIsraelAssonansieTydSkoenlapperJosef StalinGoogle MapsJodeErfenisKolorektale kankerElandréEkonomieTekstielGasLys van kleureUitwerking van klimaatsveranderingBundesligaMosambiekNic de JagerLeestekenWiskundeGasa-Israel-konflik van Oktober 2023DierSamestellingOu Apostoliese KerkStaal🡆 More