Sally Esterhuizen: Suid-Afrikaanse aktrise

Sally Esterhuizen (née Campher) is ’n Suid-Afrikaanse aktrise.

Sy is veral bekend vir haar rol as Yolanda in die SAUK se sitkom, Orkney Snork Nie. Sy is in 1989 met Pieter Esterhuizen getroud; hy was destyds die assistent-regisseur van die TV-reeks Orkney Snork Nie. In 1984 ontvang sy ’n Artes-toekenning vir haar rol in die gewilde Het van Verlangekraal.

Sally Esterhuizen
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Rolprente Orkney Snork Nie
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Verwysings

Tags:

Orkney Snork NieSAUKSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitsGenesisEkonomie van Suid-AfrikaXhosaN.P. van Wyk LouwHemelvaartsdagHolocaustJo BlackGewone drolpeerVerenigde State van AmerikaEngelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigWikimedia-stigtingPofadder (slang)GriepNazi-saluutCSSMoslemVerkleurmannetjieAnglo-BoereoorlogTolla van der MerweSmall HandsInternetLetterkundeOrale seksPublieke domeinVuurAkira ToriyamaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SleurkragGewone tarentaalPenisverlengingLys van Suid-Afrikaanse skrywersNAVOOlifantIdioomDerrickKarlien van JaarsveldPubiese hareNederlandsMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaOntlastingPieter BiewengaISBNWikimaniaPinkster1991WikiAustraliëAspergersindroomSpysverteringstelselErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Universiteit StellenboschMaagVulkaanEekhoringAuschwitz-konsentrasiekampWhitey BassonNagapieAleksei NawalniGeslagIndiëChristeneZack du PlessisBloedvergiftigingAnnelize van der RystWallisWayde van NiekerkSiberië2024 Japannese Grand PrixErica RhodesA.J. Applegate🡆 More