Gedaantewisseling

Baie insekte ondergaan 'n volledige of 'n onvolledige gedaantewisseling of metamorfose.

Dit is 'n verandering van die uiterlike vorm en voorkoms in die ontwikkeling van die insek.

Volledige gedaantewisseling

Gedaantewisseling  Gedaantewisseling  Gedaantewisseling 
Rusper
(Inachis io)
Papie
(Inachis io)
Skoenlapper
(Inachis io)

Exopterygota, insekte soos skoenlappers, vlieë, kewers, bye en miere ondergaan 'n volledige gedaantewisseling. Uit die eiers kom 'n larwe sonder vlerke. Hulle lyk glad nie soos die volwasse insek nie. Vir 'n skoenlapper is dit byvoorbeeld 'n rusper wat net een doel het: om te vreet en te groei.

Die larwe vervel vier of vyf keer en soek 'n stewige oppervlak om hom daaraan vas te heg en te verander in 'n papie. Die papie is onbeweeglik en hormone lei tot 'n ingewikkelde proses van inwendige verandering. Organe verdwyn of word gevorm, soos vlerke by 'n vlinder.

Uiteindelik bars die papie se dop oop en die volwasse insek kom te voorskyn. Die volwasse vorm het dikwels net een doel: om 'n maat vind en voort te plant.

Onvolledige gedaantewisseling

By Endopterygota, insekte soos sprinkane, termiete, hottentotsgotte kom daar ook 'n larwe sonder vlerke uit die eiers, die nimfe, wat egter baie soos die volwasse insek lyk. Hulle vervel verskeie kere totdat hulle volwasse word, sonder 'n papiestadium.

Gedaantewisseling 
Onvolledige gedaantewisseling van Aeshna cyanea

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelieryVeerJaarSelfstandige naamwoordHadedaKhoikhoiMiskruierWinterSelfoonJakobKalsium7de LaanRefleksieHartseerNag van die lang messeBeesvleisMurunwa MakwarelaAluminiumLübeckWilna SnymanKlerePlastiekSharpeville-slagtingWapen van Suid-AfrikaMangelontstekingHernubare energieAfrikaanse taalleerVormMetaalPornografieBorsSeksposisieWiskundige terminologieBek-en-klouseerHemelvaartsdagJohan BadenhorstKoos du PlessisJansenvilleKompasDolfynHomoniemLys van bekende Suid-AfrikanersSport16 NovemberAardverwarmingDuitslandOranjerivierVolstruisEkonomiese sektorWitrenosterGewone breukeGroot-VisrivierWerkwoordMotorvoertuigMisdaadNarsistiese persoonlikheidsteuringVrouHeupGeldGeboorteSlag van BloedrivierSpreeuMenslike skeletGeslagBysteekKrokodilBurgerregteLys van Nederlandse skildersGasRoesKankerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEweknienetwerk🡆 More