Frida Kahlo: Meksikaanse skilderes

Magdalena del Carmen Frieda Kahlo y Calderón (* 6 Julie 1907 in Coyoacán, Meksikostad; † 13 Julie 1954 in Coyoacán, Meksikostad) was 'n Meksikaanse skilderes.

Sy word by die beduidendste verteenwoordigers van volksverbonde surrealisme gereken, alhoewel haar werke soms ook elemente van Nuwe Saaklikheid toon.

Frida Kahlo
Frida Kahlo: Meksikaanse skilderes
Kahlo in 1932
Geboortenaam Magdalena Carmen Frieda Kahlo y Calderón
Gebore (1907-07-06)6 Julie 1907
Coyoacán, Meksikostad, Meksiko
Sterf 13 Julie 1954 (op 47)
Coyoacán, Meksikostad, Meksiko
Nasionaliteit Vlag van Meksiko Meksiko
Veld Skildery
Opleiding Self-onderrig
Beweging Surrealisme, Magiese realisme
Werke in Museums:
Albright–Knox Art Gallery
Fundación Proa, Buenos Aires
Frida Kahlo Museum, Coyoacán
Harry Ransom Center
Madison Museum of Contemporary Art
Museo Dolores Olmedo
Museo de Arte Moderno, Instituto Nacional de Bellas Artes, Meksikostad
Museum of Modern Art
Phoenix Art Museum
San Francisco Museum of Modern Art

Frida Kahlo het met haar skilderye dikwels na Meksiko se vroeë Asteekse en Maya-kuns verwys en daarnaas ook die Europese kunsgeskiedenis gereflekteer. Haar werke behandel eweneens sosiale en politieke kwelvrae. Haar betekenis as kunstenares word bevestig deur haar indrukwekkende verwerking van haar persoonlike lyde, veral haar chroniese siekte, maar ook haar huweliksprobleme. 55 van haar 143 skilderye is selfportrette.

Bronne

  • Albers, Patricia (1999). Shadows, Fire, Snow: The Life of Tina Modotti. University of California Press. ISBN 978-0-520-23514-4.
  • Anderson, Corrine (Fall 2009). "Remembrance of an Open Wound: Frida Kahlo and Post-revolutionary Mexican Identity" (PDF). South Atlantic Review. 74 (4): 119–130. JSTOR 41337719. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Junie 2019.
  • Ankori, Gannit (2002). Imaging Her Selves: Frida Kahlo's Poetics of Identity and Fragmentation. Greenwood Press. ISBN 978-0-313-31565-7.
  • Ankori, Gannit (2005). "Frida Kahlo: The Fabric of Her Art". In Dexter, Emma (red.). Frida Kahlo. Tate Modern. ISBN 1-85437-586-5.
  • Ankori, Gannit (2013). Frida Kahlo. Reaktion Books. ISBN 978-1-78023-198-3.

Tags:

13 Julie190719546 JulieMeksikoMeksikostadSurrealisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiSeksismeDuitsChristiaan Frederik BeyersVeerLongVierde Industriële RevolusieVolhoubaarheidEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreJan-Willem BreureMorfologie (taalkunde)GeslagsgelykheidWelwillendheidsdagMenslike seksuele gedragKolitisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Breyten BreytenbachGroepsdrukLys van slangeIntensiewe vormAardedagNadia ValvekensNommertekenKwaZulu-NatalLeeuAnrich HerbstErektiele disfunksiePlantReënspinnekopTennisHidroëlektrisiteitWet op Bantoe-onderwysWater (molekuul)KankerSikloonFibonacci-reeksLongontstekingKinkhoesLys van Nederlandse skildersOnderwysTierXhosaSeptimius AwardsSonDigtheidKlavierNatriumsulfietBreinvliesontstekingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWapen van NamibiëHeupvervangingVincent van GoghFranse RewolusieDepressie (gemoedstoestand)Afleiding (taalkunde)InternetAnneli van RooyenMiddeloorontstekingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSkoenlapperSinkWebwerfLatynOorstromingVloeistofVraag en aanbodMigrasie van voëlsDroomAndrew DavisGeslagGesondheidDansFamilie (verwantskap)🡆 More