Fotodiode

'n Fotodiode is 'n diode wat opsetlik aan lig blootgestel word.

Gewoonlik is die diode van twee lagies halfgeleier vervaardig waarvan een n-tipe en die ander p-tipe is. As die diode net as 'n elektroniese komponent gebruik word, word dit gewoonlik van lig afgeskerm, omdat lig die diode se werking versteur.

Fotodiode
Die simbool van 'n fotodiode

Aanwending

Daar is twee belangrike toepassings:

  1. Dit kan gebruik word om lig te meet (fotometrie) of as beeldsensor.
  2. Dit kan gebruik word om fotovoltaïese energie op te wek (sonsel).

Die omgekeerde werking kan ook toegepas word: indien elektrisiteit aan die diode gelewer word, kan lig opgewek word. Dit word 'n liguitstralende diode (LED) genoem. 'n Spesiale geval is die laserdiode, wat laserlig uitstraal.

Tags:

DiodeHalfgeleier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKrugerwildtuinMadison IvyFinale OplossingTweede WêreldoorlogKaren WesselsGestremdheidBestuiwingKapitaal (ekonomie)OmanRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLitiumYslandAnale seksSuiwelprodukWatersuiweringSirkelKontinentPeperbus, FraserburgSteve BikoOorstromingKaapse VlakteKlimaatveranderingPad na jou hartKasterolieAntisemitismeHuisvliegVaginale kankerSpysverteringstelselDiskriminasieRenaissanceJo BlackWêreld- Ekonomiese ForumStollingsgesteenteRooibokVanMaatskappyLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGholfElandréWerkwoordKangogrotteAfvalbestuurViëtnamoorlogBoeddhismeNatuurlike hulpbronSwart nasionalismeLionel PetersonBurgerregteKoorsblaarSaartjie BaartmanUitwerking van klimaatsveranderingTydRefentse MorakeGeprosesseerde kosRassismeDiarreeKunsmatige intelligensieGeografie van Suid-AfrikaSonenergieVraag en aanbodSelfieEnsiklopedieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lyfstraf in skoleChristogramMoslemAsiëEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHemelvaartPaarl GimnasiumVolhoubare ontwikkelingNederduitsch Hervormde KerkRivierFabelTrigeminale neuralgieMuskiet🡆 More