Eugenio Garin (9 Mei 1909 – 29 Desember 2004) was 'n Italiaanse filosoof en Renaissance geskiedkundige.
Hy word beskou as 'n kenner oor die kulturele geskiedenis van die Renaissance. Gebore in Rieti, studeer Garin filosofie aan die Universiteit van Florence. Hy gradueer in 1929, en word 'n professor in filosofie aan die licei scientifici di Palermo en die Universiteit van Cagliari. Garin begin doseer by sy alma mater in 1949 tot 1974. Daarna werk hy by die Scuola Normale di Pisa tot sy aftrede 1984. Hy was ook die redakteur van die joernale Rinascimento and Il Giornale Critico della Filosofia Italiana.
Eugenio Garin | |
Gebore | Rieti, Italië | 9 Mei 1909
---|---|
Oorlede | 29 Desember 2004 (op 95) Florence, Italië |
Nasionaliteit | Italië |
Vakgebied | Filologie, filosofie, geskiedenis |
Instelling(s) | Universiteit van Florence |
Alma mater | Universiteit van Florence |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Eugenio Garin, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.