Erica Xeranthemifolia: Plantspesie

Erica xeranthemifolia is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos.

Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor by die Steenboksberg, Shaw se pas, Shaw se berg die Babilonstoringberge. Die subpopulasies teen die laer hoogtes het verlore gegaan weens landbou en bosbou aktiwiteite. Daar is tans slegs een subpopulasie oor in 'n voorkomsgebied van 3 km2. Dié plante word bedreig deur indringerplante, weiding vir vee en die aanlê van graan landerye en wingerde.

Erica xeranthemifolia
Erica Xeranthemifolia: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. xeranthemifolia
Binomiale naam
Erica xeranthemifolia
Salisb.
Sinonieme
  • Acrostemon xeranthemifolius (Salisb.) E.G.H.Oliv.
  • Blaeria xeranthemifolia (Salisb.) G.Don
  • Eremia lanata (Klotzsch) Benth.
  • Eremia xeranthemifolia (Salisb.) Druce
  • Hexastemon lanatus Klotzsch
  • Hexastemon xeranthemifolius (Salisb.) Druce

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nederduitse Gereformeerde KerkAalwynOrnitologieSportMenslike seksuele gedragSydoringJodiumWilliams Grand Prix EngineeringGenootskap van Regte AfrikanersFonetiekDokterWiskundeBundesligaTierOu Apostoliese KerkRomeinse syfersLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVerkoueSiener van RensburgVerkleinwoordVrymesselaryGerard MoerdykOmkoperyNewstead AbbeyWaarheid-en-versoeningskommissieWamelAppel (sanger)KarpaletonnelsindroomC.J. LangenhovenPeriodieke tabelDigitale objek-identifiseerderKontinentToyota QuantumTurksvyGeskiedenis van AfrikaansAardeWikiBrugSkilpadLGBTReddingskakeRupert MuseumLys van lande volgens bevolkingAlliterasieBoelieryDoelwitSkipSoogdierNepotismeVerenigde StateLionel MessiImpakte van toerismeElandréNedersettingNederlandWaterstofKameeldoringJagluiperdLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaPersoonlikheidVingerseksC (programmeertaal)AnusEuropaAkuut-aksenttekenHondApartheidVerenigde koninkrykPreseminale vloeistofTutsiNiles WelchLesbiër🡆 More