Vee

Vee is gedomestikeerde diere wat deur mense aangehou word vir kos, melk, leer (velle) of wol.

Vee
'n Klompie skape en 'n beeskoei.

Sommige soorte vee is: beeste, varke, skape, bokke, hoenders en volstruise. Hoenders lê eiers, varke lewer vleis en spek, beeste gee melk en vleis, skape bied wol, ensovoorts.

Sekere soorte vee kan met behulp van veeroosters binne 'n bepaalde gebied gehou word. Die rooster word onder die hek geplaas. Mense en karre kan vrylik daaroor beweeg, maar nie die vee nie.

Sien ook

Tags:

DierLeer (stof)Melk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jewgeni PrigozjinLongInsekReënspinnekopVoedselkettingVreesPornografieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsC. Louis LeipoldtTolla van der MerweAardedagHannes van WykLys van Suid-Afrikaanse skrywersTwaalf Stamme van IsraelCradock-4Vraag en aanbodTarentaleSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDroomRooipandaSeptimius AwardsMaselsBrittany Ashton HolmesHartversakingRivierBronadresGoudkus (streek)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHindoeïsmeEuropaDigtheidEkonomieIronieBTWArmoedeverligtingSkynprivaatnetwerkVersoeningsdagPerdNamibwoestynVennootskapSuid-Afrikaanse GrensoorlogBateKatoenAfrikaanse TaalmonumentLys van elemente volgens simboolSout (chemiese stof)Sint JorisdagWortelSeekoeiMadison IvyKontinentBynierSendelingposisieNierversakingTropiese sikloonVersamelnaamKankerAnneli van RooyenSkaapPikkewynAartappelOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNatuurrampAngolese BurgeroorlogFotoHomoniemMotMaroela MediaHandelsmerkWitbloedselNamibiëAndrew DavisSeksismeBladwisselend🡆 More