Ergodisiteit

In wiskunde en fisika beteken die byvoeglike naamwoord ergodies eenvoudig dat 'n sisteem aan die ergodiese hipotese voldoen, of dat die sisteem in die studieveld van ergodiese teorie val.

'n Meer presiese wiskundige definisie is as volg:

Laat 'n waarskynlikheidsruimte wees, en laat 'n maatbehoudende transformasie wees, d.w.s.

    vir alle

sodat 'n onveranderlike mate onder is. word die ergodiese transformasie (met respek tot ) genoem, en word 'n ergodiese mate (met respek tot ) genoem as, wanneer ookal vir een of ander , dit geld dat

    of

M.a.w., neem "amper alle versamelings heeltemal oor die ruimte". Die enigste versamelings wat dit "nie skuif nie" is sommige versamelings met 'n mate van nul en versamelings wat amper die hele ruimte bevat.

Die versameling van waarskynlikheidsmates op wat ergodies is met respek tot word somtyds aangedui deur .

Eksterne Skakels

Verwysings

Tags:

FisikaWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KuberkrakerBosluisbytkoorsBruce FordyceAppel (sanger)TegnologieUitwerking van klimaatsveranderingMonopolyAvbobAkuutChemiese elementGenadedoodVaginale kankerAngina pectorisAppelAardverwarmingKlimaatsverandering in AfrikaOligopolieStedelike gebiedNaeltjiesTswanaCorioliskragRenaissanceSeksposisieMuskietMosesErfenisBruin huisslangGriepLys van Afrikaanse skrywersOndernemingsvormHeidelberg, GautengKarlien van JaarsveldMenstruasieRegSteve HofmeyrBeeldspraakOplossing (chemie)Natuurlike hulpbronAngolese BurgeroorlogSonkragSuid-Afrikaanse InkomstediensEkonomiese VryheidsvegtersDie Stem van Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaSharpeville-slagtingThys die BosveldklongMoedersdagVlekvrye staalOnse VaderDiepaartromboseSpringbokkeVideoKilometerInternetPalestyneKontinentHokkieTierCristiano RonaldoAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWalvisFranse RewolusieMaagSewe doodsondesSlag van BloedrivierProstaatkankerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKrimpvarkieEugenetikaBateWolKernoorlogNiersteenPrivaat maatskappyRob Hersov🡆 More