Ludwig Eduard Boltzmann (Duitse fonetiese uitspraak: |ˈluːtvɪç ˈbɔlt͡sman; 20 Februarie 1844 – 5 September 1906) was 'n Oostenrykse fisikus en filosoof.
Sy grootste prestasie was die ontwikkeling van statistiese meganika, wat 'n verduideliking bied van, en voorspel hoe, die eienskappe van atome (soos bv. atoommassa, elektriese lading en struktuur) die fisiese eienskappe van materie bepaal (soos bv. die viskositeit, termiese geleidingsvermoë en diffusie of verspreiding daarvan). Boltzmann het die woord ergodisiteit uitgedink terwyl hy besig was om aan 'n probleem in statistiese meganika te werk.
Ludwig Boltzmann | |
---|---|
Ludwig Boltzmann | |
Gebore | Ludwig Eduard Boltzmann 20 Februarie 1844 |
Sterf | 5 September 1906 (op 62) Tybein, Triest, Oostenryk-Hongarye |
Nasionaliteit | Oostenryk |
Alma mater | Universiteit van Wene |
Bekend vir |
|
Handtekening | |
Hierdie afdeling moet uitgebrei word. Jy kan bydra deur dit te wysig. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Ludwig Boltzmann, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.