Elektroniese Skakelaar

'n Elektroniese skakelaar is 'n skakelaar wat 'n elektroniese komponent gebruik vir die skakelaksie, dikwels 'n transistor.

Die transistors kan van die Veldeffek- of die Bipolêre spervlaksoort wees. Elektroniese skakelaars word gebruik in digitale stroombane.

Bipolêre transistorskakelaar

Elektroniese Skakelaar 
NPN Transistorsimbool

'n Bipolêre (NPN) transistor kan as 'n skakelaar gebruik word deur die spanningsverskil oor die basis (B) en die Emittor (E), VBE groot genoeg te maak (tipies 0.7V) sodat die versadigingstroom oor die Kollektor (C) en die Emittor (E) bereik word wanneer daar 'n spanning VCE oor C en E uitgeoefen word deur 'n spanningsbron. Die skakelaar is dan aangeskakel. Indien die spanningsverskil VBE gelyk is aan nul, vloei daar geen stroom nie en is die skakelaar in die af posisie.

Verwysings

  • [1] Verduideliking van hoe 'n Bipolêre spervlaktransistor gebruik word as 'n skakelaar.

Tags:

SkakelaarTransistor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cleopatra VIIPikkewynPinksterPoesMusieksimboleHipoteseMaatskaplike verantwoordelikheidGroepsgebiedewetSwart nasionalismeEtniese groepLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGautengCristiano RonaldoSeekoeiRenaissanceOngeprosesseerde kosBoeddhismeLionel PetersonEjakulasieErfenisdag (Suid-Afrika)TegnologiePseudowetenskapPeperbus, FraserburgOpenbare redevoeringSewe doodsondesGriekwa-AfrikaansFransStollingsgesteenteGeelhoutMuishondWitstinkhoutKaliumTafelbergSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieVerkleinwoordKwosiëntInligtingOranjerivierSkoenlapperNuwe TestamentArmoedeGeskiedenis van kindermishandelingVanWatersuiweringMenslike seksuele gedragStadAfrikaansNederlandLys van Suid-Afrikaanse skrywersViëtnamSelfoonAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLiefdeTsoenamiWes-KaapTradisionele literatuurOrthopteraFranse RewolusieAfleiding (taalkunde)Jode in Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkKeelseerDoopSuikerbekkiesSkildklierKnysnaAkroniemVerstedelikingKrimpvarkieKorrupsieBoomSeksuele stimulasieAfkortingVingerseksAsiëKerngeneeskundeSwawelToerismeRooikat🡆 More