Dwergbroodboom: Plant spesie

Die dwergbroodboom (Encephalartos humilis) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Mpumalanga waar dit voorkom in die Krokodilriviervallei.

Die plant is klein, die stam word slegs 30 cm lank en dit groei hoofsaaklik op oos- en noordooshellings. Dit vorm makliker keëls in toestande van swaar reën en digte mis. Die plant word bedreig deur die afwesigheid van gereelde brande omrede dit voorkom in gebiede waar daar goed bestuurde bosbouplantasies is. Vuur versnel die frekwensie van die vorming van keëls.

Dwergbroodboom
Dwergbroodboom: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. humilis
Binomiale naam
Encephalartos humilis
I.Verd., (1951)

Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die plant vorm slegs een keël op 'n slag en word ook nie maklik oorgeplant nie. As gevolg van dié omstandighede staan dit gevaar om uit te sterf.

Die boom se FSA-nommer is 14.16. In Engels staan die broodboom as die Dwarf Cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Dwergbroodboom Sien ookDwergbroodboom VerwysingsDwergbroodboom BronneDwergbroodboom Eksterne skakelsDwergbroodboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PampoentjiesKommaLionel PetersonKaapstadse waterkrisis 2015-2018SoogdierBiodiversiteitBlaarHoofpynBernice WestVergelykings (taalkunde)Desimale breukeSinsbouPuberteitLewerNarsistiese persoonlikheidsteuringHibernasieLys van Suid-Afrikaanse skrywersDonderstormPastoorTemperatuurDroogteKrieketHannes van WykIslamErosietipesPolisieVioolIronieHeelgetalMusiekToekoms van die AardeKnysnaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSeksismeKonsentrasiekampHoenderLeonardo da VinciTrevor NasserStedelike hitte-eilandCradock-4Depressie (gemoedstoestand)WetenskapWoordsoortRina HugoDigitale en analogiese tydThys die BosveldklongKalenderEuropaNarkoseApartheidLongOligopolieVerkleinwoordBreedtegraadSlag van BloedrivierMierAfrikaansToringAdolf HitlerKappie (skryfteken)KontinentVraag en aanbodVaalrivierSterSwitserlandSlawernyGesonde dieetAfleiding (taalkunde)LuiperdKoue OorlogKarpaletonnelsindroomDermpoliepKankerMeningsverskil oor aardverwarmingGriekwa-Afrikaans🡆 More