Drieklowedam

Die Drieklowedam is 'n hidroëlektriese-dam wat oor die Yangtze-rivier strek by die dorp van Sandouping in China.

Dit is sedert 2012 die grootste kragsentrale ter wêreld ten opsigte van geïnstalleerde kapasiteit (22 500 MW).

Drieklowedam
Die dam in September 2009
Die dam in September 2009
Amptelike naam Drieklowedam
Ligging Naby Sandouping
Provinsie/Land China
Koördinate 30°49′23″N 111°00′12″O / 30.82306°N 111.00333°O / 30.82306; 111.00333 111°00′12″O / 30.82306°N 111.00333°O / 30.82306; 111.00333
Dam in Yangtze
Doel Hidrokrag, vloedbeheer, skeepsvaart (navigasie)
Konstruksiekoste ¥203 miljard (VS$31.765 miljard)
Eienaar China Yangtze Power (filiaal van China Three Gorges Corporation)
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 181 m
Lengte van wal 2 335 m
Reservoir Drieklowe-streek
Aktiewe kapasiteit 39,3 km3
Opvanggebied 1 000 000 km²
Damoppervlak 1 084 km²
Reservoirlengte 600 km
Hidrokragsentrale Konvensioneel
In gebruik gestel 2003–2012
Hidroliese hoof Gegradeer: 80,6 m
Maksimum: 113 m
Turbines 32 × 700 MW
2 × 50 MW
Geïnstalleerde kapasiteit 22 500 MW
Jaarlikse opwekking 87 TWh
Drieklowedam
Kaart van die ligging van die dam en die belangrikste stede langs die Yangtze
Drieklowedam
Een van die dam se turbines.
Panorama van die dam tydens konstruksie
Panorama van die dam tydens konstruksie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChinaHidroëlektrisiteitKragsentraleYangtze

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HindoeïsmeWetenskaplike klassifikasieVulvaHoofkarakterGloeilampSuid-Afrikaanse randAngina pectorisPornografiese subgenresVeerCremonaReënAfvalbestuurTemperatuurDesimale breukeGeslagsgelykheidWoordsoortSpringbokkeKunsJohann de LangeBloukraanvoëlWeervoorspellingSikloonIndustriële RevolusieAtlantiese OseaanHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKatAtoomKlimaatsverandering in AfrikaAfrikaanse naguilRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Carike KeuzenkampSpelerposisies in rugbyStollingsgesteentePuberteitSelfmoordSokkerRob HersovSpreeuJesus van NasaretKarnivoorMahatma GandhiPeriodieke tabelSASOLSimboolIronieFrankrykKatherine JohnsonJohnny RapidGoogle TranslateSelfstandige naamwoordSleutel (musiek)DieregeluideOopbroninhoudOutismePinksterSirkelCeresGroot-VisrivierNarkoseDuitsBruce FordyceSlag van Cuito CuanavaleOntwikkelende landDokterKopieregDepressie (gemoedstoestand)KarakteriseringSharpeville-slagtingKevin RuddLeierskapPerdSuikersiekteAfrikaKatoenKweekhuiseffek🡆 More