Kragsentrale: Fasiliteit wat elektriese krag opwek

'n Kragsentrale of kragstasie is 'n industriële fasiliteit vir die opwekking van elektriese krag uit ander energiebronne.

Kragsentrale
Kragsentrale: Fasiliteit wat elektriese krag opwek
Subklas vanenergie kragstasieWysig
Produk of materiaal wat geproduseer wordelektriese energieWysig
Kragsentrale: Fasiliteit wat elektriese krag opwek
Die Drieklowedam, 'n reuse hidroëlektriese dam in China.
Kragsentrale: Fasiliteit wat elektriese krag opwek
Die Susquehanna stoom-elektriese kragsentrale, 'n kernkragsentrale wat kookwater gebruik.

Die middelpunt van byna alle kragsentrales is die elektriese generator, 'n roterende masjien wat meganiese energie omskakel na elektriese energie deur die skepping van 'n relatiewe beweging tussen 'n magnetiese veld en 'n geleier. Die energiebron wat aangewend word om die generator te draai verskil wesenlik. Dit is hoofsaaklik afhanklik van die tipe brandstof wat beskikbaar is, en die toegang tot tipe tegnologie van die elektrisiteitsmaatskappy.

Sien ook

Tags:

Elektriese krag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIV/vigs in Suid-AfrikaVliegtuigEngelsGasDesimale breukeSinkLongontstekingNiersteenBek-en-klouseerDiskriminasieSlangOnderhandelinge om apartheid te beëindigEmosieSpringbokParkinson se siekteKaapse florarykMenslike skeletOranjerivierWitrenosterXenofobie in Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieBelgiëMateriaalNederlandsDrakensbergeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KweekhuisgasMantisE-posGevolge van aardverwarming op oseaneKnopiespinnekopDepressie (gemoedstoestand)Cheslin KolbeLys van Nederlandse skildersLiefdeMaselsSwart menseKunsmatige intelligensieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAarverkalkingKoperSeksuele penetrasieBoer Soek 'n VrouYsterSelfmoordGesondheidRobbeneilandTrappe van vergelykingLys van Afrikaanse rolprenteEkonomieVisLeonardo da VinciGenitale vratGoogle MapsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Koos du PlessisSeksismeWeer (meteorologie)KolonialismeKarooWebjoernaalBosluisbytkoorsMensAntoniemEjakulasieAsemhalingSkilpadDieremishandelingMasturbasieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySowjetunieIngenieursweseKartografieSirkelNasionale VrouedagMetafoorWinnie Madikizela-Mandela🡆 More