Dmitri Moeratof

Dmitri Andrejewitsj Moeratof (Russies: Дмитрий Андреевич Муратов, gebore op 30 Oktober 1961) is 'n Russiese joernalis en televisieaanbieder, en die hoofredakteur van die Russiese koerant Nowaja Gazeta.

Hy het 2021 se Nobelprys vir Vrede saam met Maria Ressa van die Filippyne gewen vir "hulle pogings om vryheid van uitdrukking te beskerm, wat 'n voorwaarde is vir demokrasie en blywende vrede".

Dmitri Moeratof
Дмитрий Муратов
Moeratof in 2018.
Moeratof in 2018.
Gebore
Dmitri Andrejewitsj Moeratof

30 Oktober 1961 (1961-10-30) (62 jaar oud)
NasionaliteitRussies
Beroep
Jare aktief1987-tans
WerkgewerNowaja Gazeta
Politieke partyJabloko
ToekenningsNobelprys vir Vrede, 2021
Webwerfnovayagazeta.ru/authors/12

Moeratof het in 1993 die prodemokratiese blad Nowaja Gazeta saam met verskeie ander joernaliste gestig. Hy was van 1995 tot 2017 die hoofredakteur en weer van 2019 af. Die koerant is bekend vir sy verslaggewing oor sensitiewe onderwerpe soos regeringskorrupsie en oortredings van menseregte. As hoofredakteur het Moeratof berigte deur Anna Politkofskaja gepubliseer wat die Poetin-administrasie deeglik onder die loep geneem het. Moeratof het gehelp om "die enigste ware kritiese koerant met nasionale invloed in Rusland vandag" op die been te bring, volgens die Amerikaanse nieregeringsorganisasie Committee to Protect Journalists.

Sy koerant was invloedryk daarin om lig te werp op die stormagtige situasies in Tsjetsjnië en die Noord-Kaukasus in die algemeen.

Verwysings

Skakels

  • Dmitri Moeratof  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

FilippyneJoernalisMaria RessaNobelprys vir VredeNowaja GazetaRuslandRussiesTelevisie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DataverwerkingSelfstandige naamwoordJosef StalinHokkieDramaDoziBaljuHoofpynBeëdigde verklaringAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDemokrasieRenteAustraliëDonderstormBronsSteenkool in Suid-AfrikaVratSuid-Afrikaanse GrensoorlogLangste woordSelfoonKatoenMaagMusiekAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNiemetaalRacheltjie de BeerDiepaartrombosePolitieke partySleutel (musiek)Nasionale lied van Suid-AfrikaProteïenKokerboomElektrisiteitLeierKolitisWêreld- Ekonomiese ForumEuropaBeurtkragAkkedisRuslandAfrikaTierWet op NaturellengrondLenteBybelKarpaletonnelsindroomKunsmatige intelligensieSeksuele stimulasieLys van medisinale kruieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaCorioliskragByMarsDysselsdorpIngrid JonkerVerkoueMaatskappyMenseregteEnkelvoudige sinKommunikasieEngelsEben EtzebethProstaatkankerOrale seksOseanografieJohan VorsterWaterkringloopDiskriminasieLionel PetersonGeestesteuringKameelperdNedersettingAfvalbestuurAsemhalingHaasTaal🡆 More