Nowaja Gazeta

Nowaja Gazeta (Russies: Новая газета) is ’n Russiese koerant wat bekend is vir sy ondersoekende beriggewing oor sosiale en politieke sake.

Dit is beskikbaar in Moskou, ander streke van Rusland en sommige oorsese lande. Sedert 2009 verskyn die koerant op Maandae, Woensdae en Vrydae. Tussen 2001 en 2009 is vier joernaliste van die koerant vermoor. Onder hulle was die internasionaal bekende joernalis en skrywer Anna Politkofskaja.

Verwysings

Tags:

Russies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolfAdolf HitlerBipolêre gemoedsteuringBasterhartbeesBTWWaterGroot vyfVingerseksKarpaletonnelsindroomErfenisSiya KolisiKoppeltekenVoëlGeelhoutMuishondZack du PlessisSteve BikoBasisinkomsteGroot TrekBergpredikasieVlag van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNatuurbewaringLys van Suid-Afrikaanse musikanteDramaKaapstadTsongaPersentasieWynRyno HattinghMandaryn-ChineesIetermagoVK (sosiale netwerk)BokmakierieGroot GatWoordsoortSoogdierLenteVoedingPapierUnie van Suid-AfrikaArmoedeverligtingBoelieryAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGesonde dieetOorkruipersLys van Kaapstad se voorstedeMeervoudAgtervoegselSmall HandsMusieksimboleGevolge van aardverwarming op oseanePinksterBloedvergiftigingKolitisDundermDepressie (gemoedstoestand)Jan-Willem BreureHondFinale OplossingBySeptimius PicturesSpysverteringstelselGrondwetVisAkroniemLeah van NiekerkWaterbesparing in Suid-AfrikaKoorsblaarAkademiaOrthopteraIngenieurswesePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDemokrasieMaagdelikheidHentaiAnette EngelbrechtVaginale kanker🡆 More