Dikbekstreepkoppie

Die dikbekstreepkoppie (Nesospiza wilkinsi) is 'n standvoël wat leef en nesmaak op Inaccessible-eiland en Nightingale-eiland.

Dit word ook die Wilkinsstreepkoppie genoem en in Engels die Wilkins' Bunting.

Dikbekstreepkoppie
Dikbekstreepkoppie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Nesospiza
Spesie:
N. wilkinsi
Binomiale naam
Nesospiza wilkinsi
Lowe, 1923

Identifikasie

Die voël word tot 16 cm lank en leef saam met die Inaccessible-streepkoppie waarmee dit maklik verwar kan word. Die dikbekstreepkoppie het 'n bonkiger voorkoms en 'n dik massiewe snawel wat hom toelaat om harde Phylica-neute te kraak. Hulle leef meestal in die Phylica-struike en boomvaringsone.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Dikbekstreepkoppie IdentifikasieDikbekstreepkoppie Sien ookDikbekstreepkoppie BronDikbekstreepkoppie VerwysingsDikbekstreepkoppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KartografieSkarlakenkoorsSublimasieElandréRegeringKarooVerkleinwoordRuslandNamibiese volksmoord 1904-1908AfrikanersGriepPHBoomDierDepressie (gemoedstoestand)KonjunktivitisSkildklierAarverkalkingWoestynISBNYsterCoca-ColaHomoniemVeeartsCorioliskragBerilliumWêreld- Ekonomiese ForumCovid-19-pandemieGezina, PretoriaVryheidsdagSharpeville-slagtingKindersiektesMaselsAppelSpreeuLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRudi ClaaseBrongitisGeskiedenis van die BoererepubliekeErfenisdag (Suid-Afrika)SteenkoolLys van Suid-Afrikaanse skrywersEierstokVoortrekkermonumentVars waterJapanSeetherStudievaardighedeVincent van GoghSuid-Afrikaanse randAgtervoegselDermpoliepNag van die lang messeRassie ErasmusJohannesburgJagluiperdSeismologieAnale seks20ste eeuEkostelselDokterAfrikaSoweto-opstandMangelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBevolkingsdigtheidOlimpiese SpeleIdioomRymGroepsdrukLabia (geslagsdele)Bruin menseAluminiumOppervlakteKommunikasieInternet🡆 More