Nightingale-Streepkoppie

Die Nightingale-streepkoppie (Nesospiza questi) is 'n standvoël wat leef en nesmaak op die Nightingale-eiland.

Dit word in Engels die Nightingale Finch genoem.

Nightingale-streepkoppie
Nightingale-Streepkoppie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Nesospiza
Spesie:
N. questi
Binomiale naam
Nesospiza questi
Lowe, 1923

Identifikasie

Die voël word tot 16 cm lank. Die voël leef saam met die Dikbekstreepkoppie en kan maklik verwar word met die Inaccessible-streepkoppie.

Hulle leef as pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond of soek na insekte op die Phylica-struike.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Nightingale-Streepkoppie IdentifikasieNightingale-Streepkoppie Sien ookNightingale-Streepkoppie BronNightingale-Streepkoppie VerwysingsNightingale-Streepkoppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuslandNelson MandelaPersSirkusSatellietSuurstofLidwoordBeesGregoriaanse kalenderDeelwoordKindermishandelingMusiekProstaatkankerChristiane JaccottetVigsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HamburgerVoëlSwartrenosterNic de JagerKunsmatige algemene intelligensieGordelroosPeter SnydersKonsentrasiekampWhatsAppBelastingBevolkingsafnameTelefoonLemoenKlein-KarooKwaZulu-NatalMosesMeningsverskil oor aardverwarmingRieldansSpreeuKostuumsLiesbreukWitbloedselIngenieursweseNierversakingMonopolieDramaKaapse florarykSeksBrandmondsindroomDaggaRacheltjie de BeerSlag van BloedrivierKwame NkrumahEnsiklopedieHartaanvalAfrikanersNasionalismeAarde7de LaanBloeddrukKompasKlimaatsverandering in AfrikaKlein vyf diereLandbouWaarheid-en-versoeningskommissieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGoogleVoortrekkersAvbobPretoriaGesonde dieetToerismeAkademiaEkonomie van Suid-AfrikaDieregeluideKarlien van JaarsveldWêreld- Ekonomiese ForumDricus du PlessisYsland🡆 More