Danie Hough: Suid-Afrikaanse politikus

Daniel Danie Hough (1937-2008) was 'n Suid-Afrikaanse politikus wat vanaf 4 September 1980 tot 1 Februarie 1983 as administrateur-generaal van Suidwes-Afrika gedien het en vanaf 1 Junie 1988 as administrateur van die Provinsie Transvaal tot 7 Mei 1994.

By sy aankoms in Suidwes-Afrika is hy begroet met 'n militêre optog deur Windhoek, die hoofstad. Sy tyd in Suidwes-Afrika was in die tydperk waarin die Verenigde Nasies die Suid-Afrikaanse beheer oor Namibië as onwettig verklaar het, en was tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog teenoor SWAPO. Van 1988 tot 1994 was hy die administrateur van Transvaal.

Sien ook

Tags:

NamibiëSWAPOSuidwes-AfrikaWindhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoesKaapstadse waterkrisis 2015-2018Appel (sanger)WaterkringloopWêreldboekedagAtriale fibrillasieMenstruasieBateGawes van die Heilige GeesRassisme in AfrikaSoogdierGeografie van Suid-AfrikaEk is 'n Afrikaan (toespraak)Galileo GalileiDroomDrinkwatervoorsieningDrakensbergeVaginaProteïenGoudkus (streek)Cradock-4Beëdigde verklaringKarakteriseringLondenLeenwoordAfrikaanse WikipediaMilitêre diensplig in Suid-AfrikaGeboorteRob HersovGroepsdrukKrapMadison IvyKorrupsieWortelSuiwelprodukMuskeljaatkatJapie GreylingVerlede tydBysteekSelfoonPapierBloedsomloopstelselPubliekKwaZulu-NatalAluminiumDigvormHoofletterBraaiTrappe van vergelykingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHartLys van kinderspeletjiesMonopolieKinkhoesMobutu Sese SekoVincent van GoghWoestynOopbroninhoudMorfeemRobert SobukweMaatskappyWapen van NamibiëBloeddrukMondSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieLys van Kaapstad se voorstedeKrimpvarkieLimpopo (rivier)VulkaanMaagArabies-Israeliese konflikMahatma GandhiFabelStadNadia ValvekensRentePornografie🡆 More