Kwêvoël

Die kwêvoël (Corythaixoides concolor) is ’n standvoël wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe, Noord- en Oos-Botswana, die noorde van Namibië asook Mosambiek.

In Engels staan die voël bekend as die grey go-away-bird.

Kwêvoël
Kwêvoël
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Musophagiformes
Familie: Musophagidae
Genus: Corythaixoides
Spesie:
C. concolor
Binomiale naam
Corythaixoides concolor
(Smith, 1833)

Voorkoms

Kwêvoël 
Kwêvoël in Krugerwildtuin.

Die kwêvoël is 'n asgrys loerie met ’n lang stert en los, gepunte kuif. Die jonger voëls is ligter van kleur, meer dofgeelgrys.

Sang

Die voëls is bekend vir hulle kenmerkende: ke-whêêê.

Subspesies

Daar word vier subspesies binne die spesie onderskei:

  • Corythaixoides concolor bechuanae
  • Corythaixoides concolor concolor
  • Corythaixoides concolor molybdophanes
  • Corythaixoides concolor pallidicens

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Kwêvoël VoorkomsKwêvoël SangKwêvoël SubspesiesKwêvoël Sien ookKwêvoël BronKwêvoël VerwysingsKwêvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese kwessies in Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandelSkaakSeksualiteitMorfologie (taalkunde)OrtopedieRekeningkundeEkonomiese sektorRomeinse RykKrugerwildtuinGewone luislangAnilingusMenslike seksuele gedragEben EtzebethOlifantBloeddrukSpringbokkeKlein-KarooTafelbergVaalrivierSekondêre sektor van die ekonomieElana AfrikaKweekhuisgasLeonardo da VinciNG gemeente TheunissenLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AvbobDistrik SesKultuurGroot GatAfvalbestuurWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkoolSirkelGrondReënspinnekopAntieke EgipteAfrikanernasionalismeEskomGoudMetaalRob HersovOlimpiese SpeleConsolidated B-24 LiberatorNasionalismeIngenieursweseSwartrenosterAardverwarmingDeelteken en umlautGesonde dieetMoedersdagInsekVleilandKunsmatige intelligensieSonkragLandbouHartKolonoskopieOmtrek, oppervlakte en volumeBrongitisHartversakingAfrikaanse TaalmonumentMisdaadMandalaLeestekenNamibiëShakaBreinvliesontstekingDirekte en Indirekte redeUitwerking van klimaatsveranderingLieweheersbesieBosluisbytkoorsSASOLKlavierKlimaatsverandering in Afrika🡆 More