Cosatu: Federasie van Suid-Afrikaanse vakbonde

Die Congress of South African Trade Unions (COSATU of Cosatu) is 'n federasie van Suid-Afrikaanse vakbonde wat in 1985 gestig is na onderhandelinge tussen verskeie vakbonde en vakbondfederasies wat almal apartheid teengestaan het (soos FOSATU).

COSATU het sowat 2 miljoen lede, en vorm 'n alliansie met die African National Congress (ANC) en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP).

Cosatu: Federasie van Suid-Afrikaanse vakbonde
Hoofkantoor van die Congress of South African Trade Unions in Braamfontein, Johannesburg
Cosatu: Federasie van Suid-Afrikaanse vakbonde
Protesoptog van COSATU in Kaapstad teen staatsoorname onder president Jacob Zuma en die Gupta's op 27 September 2017

Eksterne skakels

Tags:

1985African National CongressFOSATUFederasieSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse Kommunistiese PartyVakbond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldVincent van GoghLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSuurreënJodePerdebyePiesangWaterpokkiesGroot TrekAlliterasieDelft, KaapstadPad na jou hartLys van kinderspeletjiesLys van Joodse feeste en herdenkingsKoerantCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAkuutDie Stem van Suid-AfrikaShakaWayde van NiekerkVersoeningsdagRina HugoHerpes simplexSeksualiteitKopieregMonopolieSuid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoSeptimius AwardsSkildklierHadedaMagnesiumEk is 'n Afrikaan (toespraak)UniegebouOmgewingskwessies in Suider-AfrikaFamilie (verwantskap)VerkragtingDonkieTweede WêreldoorlogLabia (geslagsdele)Mahatma GandhiLika BerningGeletterdheidOu Apostoliese KerkXenofobie in Suid-AfrikaHannes van WykGrondsoortePropagandaUitwerking van klimaatsveranderingEksponentVergelykings (taalkunde)KolonoskopieBorsVennootskapBelastingImpakte van toerismeOnderwysIndustriële RevolusieVenda (taal)DroogteDemi Lee MooreBosbokKinkhoesMiddeloorontstekingHeupInsekSowjetunieNaaldekokerBlaarEkonomieDiepaartromboseVlag van Suid-AfrikaHerfsSportJohannesburgWet op Bantoe-onderwys🡆 More