Jay Naidoo: Suid-Afrikaanse aktivis

Jayaseelan Jay Naidoo (gebore 20 Desember 1954) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus en sakeman wat van 1985 tot 1993 as die sekretaris-generaal van die Congress of South African Trade Unions (COSATU) gedien het.

Hy het daarna gedien as Minister verantwoordelik vir die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram in die eerste na-apartheid kabinet van President Nelson Mandela (1994-1996) en as Minister van Pos, Telekommunikasie en Uitsaaiwese (1996-1999).

Naidoo was 'n lid van die NUK van die African National Congress. Hy was aan die voorpunt van die stryd teen apartheid terwyl hy die grootste vakbondfederasie in Suid-Afrika gelei het.

Verwysings

Tags:

1954ApartheidCOSATUKabinet van Nelson MandelaNelson MandelaPresident van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JodeVulvaNatuurrampGedigKlein-KarooGoudNic de JagerKlereMusieksimboleTaalRivierKoolstofMantisNarsismeAardkorsKallie KrielOutismeNamibwoestynProvinsies van Suid-AfrikaMiddelmisbruikLongontstekingLHipertensieIndiëLangste woordTikTokJapanSkoenlapperAfkortingKwikSamestellende afleidingLandbouBaardskeerder-spinnekopMeningsverskil oor aardverwarmingLettergreepSatellietBernice WestDroomGeelsugKappie (skryfteken)Fort BeaufortBloedgroepMigrasie van voëlsGasKasteel die Goeie HoopHabitatHorlosieBeeldspraakLys van Suid-Afrikaanse musikanteVierhoekKoos KombuisSuurstofVirusGlasVerkleurmannetjieFranse RewolusieWater (molekuul)StereotipeNetbalStollingsgesteentePneumatikaRooibloedselWikimedia-stigtingSally EsterhuizenMenseregtedagBeurtkragMierDwelmmiddelWes-KaapSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSaartjie BaartmanLys van landeTwaalf Stamme van IsraelOlifantHematurieTweede Nuwe JaarTweede WêreldoorlogMiddeloorontsteking🡆 More