Cant Z.1007: Italiaanse twee motorige bomwerper

Die CANT Z.1007 was 'n driemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Die vliegtuig het in 1937 sy nooiensvlug voltooi.

CANT Z.1007
Cant Z.1007: Italiaanse twee motorige bomwerper
Tipe Bomwerper
Vervaardiger CANT
Ontwerp deur Filippo Zappatta
Nooiensvlug 1937
Status Uit diens onttrek.
Hoofgebruiker Italiaanse Lugmag

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die CANT Z.1007bis:
Item Statistiek
Aantal motors 3
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Piaggo P.XIbis RC 40 stermotor
Kraglewering per motor 1 000 perdekrag
Vlerkspan 24,80 m
Lengte 18,35 m
Hoogte 5,22 m
Maks opstygmassa 13 621 kg
Maks. snelheid 455 km/h op 5 250 m
Operasionele hoogte 7 500 m
Togafstand 2 200 km met maks. bomvrag.
Bewapening Een 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengeweer in dorsaleskiettoring

en een onder kajuit, een 7.7 mm masjiengeweer in elke sy.

Bomvrag 2 000 kg in bomlaai

Bron

Tags:

BomwerperTweede WêreldoorlogVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChromatografieLys van Suid-Afrikaanse musikanteBesoedelingDie GelofteLeeuGoudkus (streek)RenteGroot TrekVormWikipediaSamestellende afleidingErica BoyerTydEkonomiese sektorMuishondMusiekByTsoenamiBloemfonteinKolitisSpelerposisies in rugbyVoortrekkersDuitslandDermpoliepMaagsweerFabelSlag van BloedrivierGroepsdrukBynierDroogte20ste eeuOlimpiese Somerspele 2012WaterRivierVaalrivierAfkortingGrondwet van Suid-AfrikaUniegebouKonjunktivitisHindoeïsmeTweede WêreldoorlogDie ontstaan van die dramaSwedeHeupvervangingNasiebouKoue OorlogJewgeni PrigozjinDokterMangelontstekingJan-Willem BreureWerwelkolomKatDepressie (gemoedstoestand)VerkoueBrittany Ashton HolmesMiddeloorontstekingAfrikaanse taalleerWaarheid-en-versoeningskommissieGeslagsgelykheidGeografie van Suid-AfrikaMikro-ekonomieDikdermTaalSwartkwasmuishondHerpes simplexIndustriële RevolusieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBorskankerDuitse maselsVrouNag van die lang messeCarles PuigdemontPersentasieSkaapRoesMateriaal🡆 More