British American Tobacco

British American Tobacco plc (BAT) is een van die ses grootste sigaretprodusente in die wêreld.

Dit beheer 11% van die mark.

British American Tobacco
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1902
Hoofkantoor Londen, EngelandVerenigde Koninkryk
SleutelpersoneRichard Burrows (voorsitter)
Jack Bowles (hoof- uitvoerende beampte)
Gebied bedienwêreldwyd
IndustrieTabak
ProdukteSigarette
Inkomste£25,877 miljard (2019)
Bedryfsinkomste£9,016 miljard (2019)
Netto inkomste£5,849 miljard (2019)
Werknemers55 000 (2020)
Dogter-
maatskappye
Reynolds American
Imperial Tobacco Canada
Bentoel Group
Souza Cruz
Niemeyer
Tekel
Pakistan Tobacco Company
Webwerfbat.com
British American Tobacco
Hoofkantoor van British American Tobacco in Londen

Onder die firma se 200 handelsmerke is die bekendste Peter Stuyvesant, Rembrandt van Rijn, Paul Revere, Benson and Hedges, Lucky Strike, Pall Mall, Dunhill, Rothmans, Lexington, Texan en Kent.

Die firma is in 1902 gestig met sy hoofkantoor in Londen. Dit beskik tans oor 44 fabrieke in 42 lande, 55 000 werknemers wêreldwyd, en tabak word verskaf deur nagenoeg 90 000 boere. Die Suid-Afrikaanse fabriek is in Heidelberg, Gauteng geleë.

BAT se aandele word verhandel op die aandelebeurse van Londen en Johannesburg. Op Anheuser-Busch InBev en Prosus na is dit die grootste maatskappy wat op die Johannesburgse effektebeurs genoteer is. Die grootste aandeelhouers in BAT is The Capital Group Companies, Inc. en Black Rock, Inc.

Ander groot tabakmaatskappye in die wêreld is Philip Morris International, Altria, Imperial Brands, Japan Tobacco International en China Tobacco.

Verwysings

Bronne

  • www.batsa.co.za

Eksterne skakels

Tags:

Sigaret

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart nasionalismeLeonardo da VinciPieter StraussSkildklierBernice WestTandbederfLatynBoerkaJoodse kalenderMangaanWoordeboekAardverwarmingHaasLimpopoGeelhoutNasionale lied van Suid-AfrikaMusieksimboleVeeartsWaarheid-en-versoeningskommissieJo BlackVoorvoegselSonnestelselBorsvergrotingOligopolieStollingsgesteenteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWet op Bantoe-onderwysGeboorteHorlosieAardeDermpoliepKlimaatJak de PriesterAfrikanersDansKennisSteve BikoVlag van Suid-AfrikaKlerksdorpFietsMuishondVingerseksAnne FrankSekondêre sektor van die ekonomiePoësieSpringbokafrigtersKreatiwiteitBrandmondsindroomDemokratiese AlliansieJacques LootsSerebrospinale vogSendelingposisieVeelvuldige skleroseAvbobOostenrykMutasieKindersiektesBinnelandersKonsonantWaterkringloopWaterbesoedelingMieliedriehoekBesoedelingTennisTreinNeutGalblaasWiskundeMeningsverskil oor aardverwarmingKoperKlem-in-die-kaakVolstruisBeroerteIsraelWilna SnymanMynbou🡆 More