Boskamhout

Die Boskamhout of Natalse kamhout (Baphia racemosa) is 'n klein boompie wat in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorkom, gewoonlik in rivierwoude of aan woudrande.

Die blare is enkelvoudig en die boom dra klein, wit blomme met 'n sterk geur wat 'n mens aan viooltjies laat dink. In Engels staan die boom bekend as die Forest camwood.

Boskamhout
Boskamhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Baphia
Spesie:
B. racemosa
Binomiale naam
Baphia racemosa
(Hochst.) Baker, (1841)

Dit is 'n gasheerplant van die skoenlapper Charaxes cithaeron cithaeron.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EienaamBloemfonteinNarsistiese persoonlikheidsteuringDuitsProvinsies van Suid-AfrikaDurbanGoogle TranslatePolisieJeugdagSeksuele penetrasieAdolf HitlerBruto binnelandse produkRoofdierWikimedia-stigtingBlaarOlifantKinderregteHipoteseKoppeltekenPlastiekLugbesoedelingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Spelerposisies in rugbyMaagSportRenosterBorsteLys van Joodse feeste en herdenkingsKlimaatsverandering in AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaInstagramMantisNamakwalandVratKoperGrondsoorteKoorsOnderwysVars waterShakaDermpoliepNG gemeente JansenvilleGroepsgebiedewetGrondwet van Suid-AfrikaLys van hoofstedeGqeberhaLys van Suid-Afrikaanse musikanteKunselementeDie ontstaan van die dramaAfrikaAfvalbestuurEuropaVormSeksuele opwekkingAngolaMoedersdagSimboolLionel MessiJaarGeslagsgelykheidBeaufortskaalWilna SnymanKortverhaalAvbobPikkewynMaroela MediaHartseerWaterbesparing in Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeHoofkarakterBraaiEk is 'n Afrikaan (toespraak)Trappe van vergelykingVigsEskomSosiale media🡆 More