Borsbeeld

'n Borsbeeld of buuste is 'n beeldhouwerk wat slegs die hoof, bors en skouers toon.

Dit is die ekwivalent van 'n portret in die beeldende kunste. Borsbeelde word gebruik om bestaande of historiese persone af te beeld.

Borsbeeld
Die buuste van Nofretete.
Borsbeeld
Wilhelm II in Huis Doorn.
Borsbeeld
James Ensor (Beeldhouwerk van Rik Wouters; Oostende)

Die kunsvorm kom oorspronklik uit die Egiptiese en later Griekse eras. Die funksie van borsbeelde het oor die tye presies dieselfde gebly, naamlik om die voorkoms van 'n persoon vas te vang. Borsbeelde is meestal vir belangrike persone soos konings en heersers gemaak sodat hulle onderdane weet hoe hulle lyk en sodat hulle op die manier verewig word.

Met die skep van 'n borsbeeld word daar gewoonlik eers 'n model van sagter materiaal gemaak. Die model word tipies met gips, klei of was geskep. As die model voltooi is word dit gewoonlik in metaal (soos brons) gegiet of uit steen (soos marmer) gebeitel.

Sien ook

Tags:

Beeldende kunste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van landname in verskeie tale (J-P)BroodwortelBrandstofTweede VryheidsoorlogKookkunsNederlandBloemhofdamLandbouDepressie (gemoedstoestand)NarsismeCSSSiembambaMynie GrovéWes-KaapMaagsweerOos-KaapLys van Afrikaanse televisiereekseBloutongsiekteMuishondIsraelKarla du PlessisBergskilpadSteve HofmeyrSelfieOutismeEnsiemSeksuele stimulasieJapannese letterkundeAdolf Hitler800AntoniemDirekte en Indirekte redeHemelvaartsdagBrasiliëDanie du ToitPlae van EgipteMiomboHipoteseMantisLabia (geslagsdele)PerdSuid-Afrikaanse randChirurgieWit-RuslandNiersteenCarles PuigdemontAnette EngelbrechtVolksbevrydingsleërGrondHendrik PrinslooNoorweëMuggieKadmiumJodiumJada FireAnglo-BoereoorlogDoodstrafMcGill UniversiteitVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameProtestantismePG du PlessisKolitisSuikersiektePuberteitAsmaJacques LootsArmeniëOnderwysKallie KrielPretoria🡆 More