Boheems-Morawiese Hoogland

Die Boheems-Morawiese Hoogland (Tsjeggies: Českomoravská vrchovina of kort Vysočina, is 'n hoogplato met 'n oppervlakte van sowat 10 000 vierkante kilometer in die suide van die Tsjeggiese Republiek.

Sy westelike gedeelte is in die historiese landsdeel Boheme geleë, die oostelike in Morawië. Die Europese hoofwaterskeiding loop deur die Hoogland - riviere, wat in weswaartse rigting vloei, mond in Noord- of Oossee uit, riviere in ooswaartse rigting mond in die Swartsee uit.

Boheems-Morawiese Hoogland
Die geomorfologiese indeling van Tsjeggië. Die Boheems-Morawiese Hoogland word in rooi aangedui
Boheems-Morawiese Hoogland
Landskapstoneel naby Žďár nad Sázavou, in die administratiewe streek Kraj Vysočina
Boheems-Morawiese Hoogland
'n Kloktoring buite Lipnice nad Sázavou
Boheems-Morawiese Hoogland
Die kasteel van Lipnice nad Sázavou, 'n tipiese hoogteburg

Die plato bestaan uit golwende heuwellande met hoogtes van tussen 500 en 800 m bo seevlak, met digbevolkte laer gedeeltes. Die saggies golwende heuwels is tradisionele boerderygebiede, op sommige plekke het vakansiehuise ontstaan. Hoër geleë pieke en plato's bied uitsigte oor die landskap, valleie en kastele, of is ontsluit vir sporttoerisme.

Verwysings

Tags:

BohemeMorawiëNoordseeOosseeSwartseeTsjeggiesTsjeggië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsHamburgerShakaHector PietersonEthiopiëSpreeuKultuurAkroniemAnale kankerGeboorteSuurstofLys van nedersettings in Suid-AfrikaBeaufortskaalVerlede tydPad na jou hartGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGoudkus (streek)RoemeensMigrasie van voëlsSweedsCarike KeuzenkampSlangPretoriaOlimpiese SpeleRugbywêreldbeker 2023MiskruierWillie JoubertGeskiedenis van Suid-AfrikaWêreldboekedagSeksHartaanvalGoogle TranslateCleopatra VIIProteïenRobert SobukweNederduitse Gereformeerde KerkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTrigeminale neuralgieGroot-VisrivierVlekvrye staalStadProteaWikimedia-stigtingErfenishulpbronAborsieKorrupsieHoofletterOopbroninhoudTegnologieSinkSteenkoolKongo-krisisWerkloosheidViëtnamoorlogDansGalileo GalileiSean CombsAluminiumLys van Afrikaanse rolprenteWitrenosterGroepsgebiedewetVulkaanDrinkwatervoorsieningFotoC. Louis LeipoldtBysteekSuiwelprodukHerfsKweekhuiseffekChatGPTJaarWaterbesparing in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordVincent van GoghProksemikaSuikersiekteTuberkulose🡆 More