Bjarte Engeset

Bjarte Engeset (gebore op 25 Augustus 1958, in Ørsta) is 'n Noorweegse dirigent van klassieke musiek.

Biografie en loopbaan

Bjarte Engeset 
Bjarte Engeset (regs) en die konsertpianis Hakon Austbo in Meksikostad in 2015.

Bjarte Engeset het musiek by die Universiteit van Georgia, Grieg Akademiet in Noorweë en die Sibelius Akademie in Finland in 1988 onder Jorma Panula studeer. Hy het daarna die somer van 1989 by die Tanglewood Musieksentrum Seminaar van Dirigente spandeer, waar hy onder Seiji Ozawa, Gustav Meier, Simon Rattle, Marek Janowski en andere studeer het.

Engeset was Musikale Direkteur (hoofdirigent) van die Tromsø Simfonieorkes en die Noorweegse Wind Ensemble, artistieke direkteur van Noord-Noorweë se Noordelike Ligte-fees en die Opera Nord, en permanente gas-dirigent van die Vlaamse Radio-orkes. Engeset is sedert 2007 hoofdirigent en Artistieke Direkteur van Swede se DalaSinfonietta. Hy het wyd getoer, te wete in Skandinawië, Brittanje, Duitsland, België, die Tsjeggiese Republiek, Roemenië, Slowakye, Estland en die Verenigde State. Hy het saam met verskeie orkeste saamgewerk, insluitende die Baltimore Simfonieorkes, Bergen Filharmoniese Orkes, Bournemouth Simfonieorkes, Moskou Radio-simfonieorkes, Malmø Simfonieorkes, NDR Filharmoniese Orkes, Washington NGA Simfonieorkes, Oslo Filharmoniese Orkes, Koninklike Skote Nasionale Orkes, en die Sint Petersburg Filharmoniese Orkes en andere. Engeset het reeds verskeie CD's opgeneem vir die Naxos, EMI, en Classic Produktion Osnabrück plate-etikette. Hy het veral opnames van musiek deur Skandinawiese komponiste soos Grieg, Sibelius en Tveitt gemaak.

Eerbewyse

  • 1996: Nordlysprisen

Verwysings

Eksterne skakels

Toekennings
Voorafgegaan deur
Bjørn Andor Drage
Ontvanger van die Nordlysprisen
1996
Opgevolg deur
Arne Bjørhei

Tags:

Bjarte Engeset Biografie en loopbaanBjarte Engeset EerbewyseBjarte Engeset VerwysingsBjarte Engeset Eksterne skakelsBjarte EngesetDirigentKlassieke musiekNoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

2018 Australiese Grand PrixNazi-DuitslandHertzogprysDierewelsynJesus van Nasaret1892The SimpsonsRepubliek ChinaSewe doodsondesJagluiperdLuidsprekerOssewabrandwagNarkoseAngina pectorisBemarkingCobus RossouwBorsteMangelontstekingAntarktikaArmeniëDissipel vir wie Jesus baie lief wasRob HersovParkinson se siekteGeografie van Suid-AfrikaOrale seksDirigentWayde van NiekerkAalwynCarles PuigdemontViëtnamDroomPolisieRumatoïede artritisIsambard Kingdom BrunelBloublasieDie BylSluipmoordPoliteïsmeLys van elemente volgens simboolKadmiumKliniese depressieVolksrepubliek ChinaDonkieDuitslandWoordSendelingposisieDiktatorskapSwangerskapMiddelmisbruikSonBahreinBernice WestPalmagtigeGoeie VrydagKwaZulu-NatalSuid-AfrikaanseMin ShawMosselbaaiKanadese nasionale krieketspanMacauSelfieNoord-KoreaMuskeljaatkatDie Laaste Avondmaal (Leonardo)AkteurVerenigde State van AmerikaAdolf HitlerAnneli van RooyenLys van lande volgens oppervlakValéry Giscard d’EstaingByvoeglike naamwoordArtemisOraniaLourierboom🡆 More