Björn Dixgård

Björn Hans-Erik Kihlberg Dixgård (* 8 Mei 1981 in Falun (Swede)) is 'n Sweedse musikant en kitaarspeler, mees bekend vir sy rol in hierdie velde vir die Sweedse musiekgroep Mando Diao.

Dixgård het grootgeword in Hytting, Rommehed, en Bro in Borlänge. Hy skryf vele liedjies vir Mando Diao en sing in omtrent die helfte daarvan. Hy bespeel onder andere 'n Gibson les Paul-kitaar met 'n Marshall Lead 100-versterker uit die 1970's daarop. In 2007 het hy 'n solomusiektoer deur Duitsland onderneem. Dixgård is met 'n vrou genaamd Emma in die eg verbind.

Björn Dixgård
Björn Dixgård
Björn Dixgård by die Storsjöyran-musiekfees (2006).
Agtergrondinligting
GeboortenaamBjörn Hans-Erik Kihlberg Dixgård

Tags:

19818 MeiBorlängeDuitslandFalunMando DiaoMusiekgroepSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuiperdHermie HendriksPubiese hareIsaac AlbenizNasireërAmenemhat IIndiëIdioomVlag van die Verenigde KoninkrykMiljardKolonoskopieFAK-sangbundelAmerikaanse BurgeroorlogGerrie PretoriusEstlandLys van woestyneDigvormSiembambaJosef SukHipoteseBolsjewisNarsismeAardbewingTuvaluJemenFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014Suid-Afrikaanse randThe SimpsonsWes-SamoaBruin huisslangSkilpadHemelvaartsdagLiesbreukOu Apostoliese KerkGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSelAfrikaanse TaalbewegingAzerbeidjanTotalitarismePaasfeesNamibiëMagda van BiljonSpringsDikdermComrades-maratonSlangFacebookBemarkingTweede VryheidsoorlogMensBelgiëAlcatraz-eilandISBNRugby AustraliaTheodore RooseveltPenisverlengingGordelroosKliniese depressieAardverwarmingZazakiSloweniëSeksueel oordraagbare infeksieCarles PuigdemontSeekoeiFransMosselbaaiAkira ToriyamaInternational Standard Name IdentifierNederlandsEpilepsiePornografiese subgenresMetafoor🡆 More