Bed-En-Ontbyt

'n Bed-en-ontbyt (algemeen afgekort as B&B) is 'n klein akkommodasie-instelling wat oornagverblyf en ontbyt aan 'n reisiger bied.

'n Bed-en-ontbyt is dikwels 'n privaat woonhuis met tussen vier en elf slaapkamers.

Bed-En-Ontbyt
Ontbyt by 'n B&B in Quebecstad, Kanada

Die frase bed-en-ontbyt word ook gebruik om die vlak van spyseniering aan te dui by 'n hotel se kamertarrief, dit is in teenstelling met slegs-'n-kamer, halfspyskaart of volle etes.

Oorsig

Gewoonlik word die gaste in private slaapkamers met privaatbadkamers gehuisves, of in suitekamers met 'n en-suite-badkamer. Sommige huise het private slaapkamers met 'n badkamer wat met ander gaste gedeel word. Ontbyt word in die slaapkamer, 'n eetkamer, of die gasheer se kombuis bedien.

B&Bs en gastehuise kan as 'n sekondêre bron van inkomste of 'n primêre beroep bedryf word. Dikwels berei die eienaars self die ontbyt voor, en maak ook die kamers skoon, maar sommige bed-en-ontbytplekke huur personeel vir die skoonmaak en kook. Instellings met gehuurde professionele bestuur is ongewoon (in teenstelling met inns of hotelle), maar kan gebeur as die dieselfde eienaar verskeie B&Bs bedryf.

Verwysings

Tags:

Ontbyt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InfrastruktuurSewe doodsondesStaatstoelaeVerkoueBaby ReindeerLewerSirkelIntensiewe vormHondNasionale VrouedagSeksuele opwekkingEben EtzebethDermpoliepKindersiektesPlastiekNeutRugbyXHTMLMasjienAnale kankerMobutu Sese SekoElandréTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinHartaanvalSwahiliSteenkool in Suid-AfrikaOpenbare betrekkingeGronddegradasieNatuurrampPersoon (taalkunde)Finale OplossingGoeie VrydagToepassingsagtewareSpringbokafrigtersLionel MessiLys van Suid-Afrikaanse musikanteVergelykings (taalkunde)Madison IvyLangste woordPersentasieKartografieDroomAfrikanersGeskiedenis van AfrikaansApple Inc.SonnestelselKoöperasiestoriesAngssteuringOmgewingsbeheerKameelperdPlatteland (rolprent)DuitslandApostoliese GeloofsbelydenisAkademiaVlag van Suid-AfrikaErosietipesBaljuInsekGewone tarentaalKimberleyVier temperamenteVoëlKlerksdorpHemelvaartsdagParlement van Suid-AfrikaKopielinksVasco da GamaLys van landeGeskiedenis van Suid-AfrikaPaasfeesRacheltjie de Beer🡆 More