Bastei

Die Bastei is 'n rotsformasie met uitkykplatform op 'n hoogte van 305 meter bo seevlak in Saksiese Switserland, 'n landskap in die Duitse deelstaat Sakse.

Die rotsformasie, wat op die regteroewer van die Elbe geleë is en 'n steil helling op 'n hoogte van 197 meter bo-oor die riviervallei vorm, bied 'n uitsig oor die Elbevallei en die Elbsandsteingebergte. Op die hoogplato agter die Bastei is 'n hotel met restaurant opgerig.

Bastei
Die Basteibrug, soos gesien vanaf die Ferdinandstein

Tags:

DuitslandElbeSakseSaksiese SwitserlandSeevlak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BinnelandersGHeks van HexrivierApple Inc.SpesieGeelsugJaarLys van vertalings in AfrikaansHoërskool Sentraal, BloemfonteinLeonardo da VinciNaaldekokerWaterbesparing in Suid-AfrikaArmoedeverligtingFrankrykEnsiklopedieKongo-krisisSiener van RensburgGrondbesoedelingLizz MeiringKoorsHomoniemLetterkundeTegnologieAnusJohannesburgJagluiperdHernubare energieYOnse VaderRegToekoms van die AardeEuropaKoggelmanderLys van Afrikaanse televisiereekseKoorsblaarVleesbaai1986Soweto-opstandNederlandsKaliforniëGeweldSuid-Afrikaanse GrensoorlogWikiKapokboomAalwynEmily HobhouseAfro-AmerikanersHondsdolheidSwawelLys van Griekse mitologiese figureMaanDoelwitHomoseksualiteitSkoonma-se-tongLys van kinderspeletjiesVlag van Suid-AfrikaHondOraniaAfkortingKatLinuxSelfstandige naamwoordGeslagsorgaanGoudLikkewaanBloedsomloopstelselUilTVaginaRassismeAlkoholismeWildsbokWikimedia-stigtingChristendomGesondheidsbeleidKameelperdBethlehem, Vrystaat🡆 More