Aspalathus Recurvispina: Plantspesie

Aspalathus recurvispina is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en is deel van die fynbos-plantegroei. Dit kom van Port Elizabeth tot by Kaap St Francis voor. Al ses die subpopulasies wat histories bekend was is verswelg deur ontwikkeling en die plant was beskou as uitgestorwe. 'n Klein subpopulasie van ongeveer 200 plante is herontdek langs 'n pad in Humewood wat bedreig word deur indringerplante.

Aspalathus recurvispina
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. recurvispina
Binomiale naam
Aspalathus recurvispina
R.Dahlgren, (1963)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TreinKlavierMoskouSkilpadMuskietBiljoenIronieBloedvergiftigingWolmaransstadHanoverGianna MichaelsChemiese verbindingApple II-reeksGasGeskiedenis van NamibiëOnomatopeeAustraliëMangelontstekingKameelperdMediaWikiMetafoorRichard Francis Burton15 FebruarieSokkerLiesbreukFietsHomofoonKrimpvarkieKontinentAalwynStamselEugenetikaKaliumFotosinteseDramaWebwerfNuwe TestamentLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSamestellingAfrika1 HenogSeksuele oriëntasieZoeloeRooikatGroepsdrukOutismeSlag van BloedrivierAB de VilliersSpinnekopSportOnse VaderSomerSendelingposisieKoopkragpariteitAngssteuringSimboolKleurRooms-Katolieke KerkMenseregteSonkragSpringbokafrigtersLondenEkonomiese sektorTandbederfBeëdigde verklaringNeutRichard GaddAarde se atmosfeerSterKreatiwiteitKrieketSeksuele opwekking🡆 More