Asiatiese Wildekat

Die Asiatiese wildekat (Felis silvestris ornata) is ’n subspesie van die wildekat wat van die oostelike Kaspiese See-gebied tot in Wes-Indië voorkom, asook noord tot by Kazachstan en wes tot by China en Suid-Mongolië.

Dit is die mees algemene wildekat en word sedert 2002 op die IUBN-rooilys as veilig aangedui. Hulle word dikwels bedags opgemerk.

Asiatiese wildekat
Asiatiese Wildekat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Subspesie:
F. s. ornata
Trinomiale naam
Felis silvestris ornata
(Gray, John Edward, 1830–1832)

Dit is ook bekend as die Asiatiese steppewildekat en Indiese woestynkat.

Beskrywing

Die wildekat van Sentraal-Asië verskil van die Europese wildekat deurdat dit ’n meer grys-geel of rooierige agtergrondkleur het, met duidelike klein swart en rooibruin kolle wat op plekke strepe vorm.

Verspreiding

Asiatiese Wildekat 
Pels

Die Kaukasus is die oorgangsone tussen die Europese wildekat in die noorde en weste en die Asiatiese wildekat in die suide en ooste. Albei die katte kom in dié gebied voor. In Afganistan is die Asiatiese wildekat reeds voor 1973 aangeteken in die Sentraal-Hazarajat—berge en die steppe, van Shibar-pas naby Herat en in die Bamyan-provinsie. In Indië word hulle hoofsaaklik in beboste woestyngebiede aangetref.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Asiatiese Wildekat BeskrywingAsiatiese Wildekat VerspreidingAsiatiese Wildekat VerwysingsAsiatiese Wildekat Eksterne skakelsAsiatiese Wildekat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarkoseGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKoorsRugbyEkotoerismeFranse RewolusieTuisbladDie GelofteDriedimensioneelGeestesteuringTweede WêreldoorlogSewe doodsondesKarakteriseringHemelvaartsdagSuikersiekteTien GebooieHoutKaartOorstromingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameEgipteBreinLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaElon MuskSwartbewussynsbewegingWiskundeAnale seksVlinderTafelbergInligtingHelpmekaar-kollegeMenseregtedagBysteekVeelrassige pornografieVulvaBybelGewone luislangLimpopoAfvalbestuurKunsTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinIronieLys van kinderspeletjiesSwart nasionalismeDokterLys van myne in Suid-AfrikaWynand du ToitNaeltjieKreatiwiteitInfeksieWet op NaturellengrondJeugdagBosluisbytkoorsMantis2024 Formule Een-seisoenSomerNierBosvarkCarles PuigdemontUnited Democratic FrontHemelvaartVigsMutasiePatriotic AllianceGronddegradasieBloedgroepRivierGewone tarentaalHolocaustMenslike skeletLieweheersbesieAfrikaanse taalleerTuberkuloseSwangerskapHomoniemHomofoon🡆 More