Asante Kotoko Fc

Asante Kotoko FC is 'n Ghanese sokkerspan in Kumasi, wat in die Ghana Premier League speel.

Die Ystervarks (hulle bynaam) is die gewildste span in Ghana en het reeds baie trofee gewen, soos twee keer die CAF Champions League en 21 keer die kampioenskap van Ghana. Volgens die International Federation of Football History and Statistics is Asante die beste sokkerspan in Afrika in die 20ste eeu.

Asante Kotoko
Volle naam Kumasi Asante Kotoko Football Club
Stigting 1935
Tuisveld Baba Yara Stadion, Kumasi
Kapasiteit 40 000
Voorsitter Vlag van Ghana K. Sarpong
Afrigter Vlag van Ghana Maxwell Konadu
Liga Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen van Ghana (21)
    1959, 1963/64, 1964/65, 1967, 1968, 1969, 1972, 1975, 1980, 1981, 1982, 1983, 1986, 1987, 1988/89, 1990/91, 1991/92, 1992/93, 2003,2005, 2007/08
  • Beker van Ghana (8)
    1958, 1960, 1976, 1978, 1984, 1989/90, 1997/98, 2001
  • CAF Champions League (2)
    1970, 1983
    (naaswenner (5): 1967, 1971, 1973, 1982, 1993)
  • Afrikaanse Bekerwenner-beker
    (naaswenner (1): 2002)
  • CAF Confederation Cup
    (naaswenner (1): 2004)

Bekende sokkerspelers

  • Asante Kotoko Fc  Frank Amankwah
  • Asante Kotoko Fc  Alexander Nyarko
  • Asante Kotoko Fc  Prince Polley
  • Asante Kotoko Fc  Ibrahim Sunday

Tags:

20ste eeuAfrikaCAF Champions LeagueGhanaKumasiSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedingKasteel die Goeie HoopEugenetikaBloedvergiftigingAborsieRobbeneilandVigsBeaufortskaalXenofobieDiarreeBerghaanSuiwelprodukKunstenaarLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHeuningbyIronieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieHannes van WykRassismeGqeberhaErica BoyerViëtnamoorlogTekstielTweede WêreldoorlogAnneli van RooyenWeer (meteorologie)WiskundeMensHeupVaalrivierSwartbewussynsbewegingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGeldeenheidZoeloeJohan BadenhorstUitwerking van klimaatsveranderingSanskritAluminiumBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Sekondêre sektor van die ekonomieSuurreënKolitisKrapKoolstofBeurtkragHokkieChapmanspiek-rylaanAfrikaanse TaalmonumentAnale seksAntisemitismeSint JorisdagAfrikaansVleilandBywoordHartversakingSteenkoolErosietipesReg tot ‘n gesonde omgewingTikTokMusiekGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaStikstofKonsentrasiekampEkonomiese sektorWilna SnymanVaginale kankerSeilvaartSelfmoordBrandmondsindroomNederlandPrimêre sektor van die ekonomieTweede VryheidsoorlogAfrikanersPersoonlikheidLys van hoofstede🡆 More