Aloe Ecklonis: Plantspesie

Aloe ecklonis is 'n aalwyn wat voorkom is aan die KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap, Lesotho, Vrystaat en Eswatini.

Die plant word tot 50 cm groot en blom van November tot Januarie. Die blomme is oor die algemeen salmkleurig en ongeveer 20 mm lank. Die blomme is opvallend geswolle in die middel.

Aloe ecklonis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. ecklonis
Binomiale naam
Aloe ecklonis
Salm-Dyck, 1849
Sinonieme
  • Aloe agrophila Reynolds

Stamme is gewoonlik afwesig of onopvallend. Die dowwe groen blare is breed,tot 100 mm, en tot 400 mm lank. Daar is enkele vlekke aan die onderkant en die rande is duidelik wit. Daar is wit, klein, ferm driehoekige tande op die blaarrande. Die plant is bestand teen koue en sal temperature van -8 °C verdra. Dit groei vanaf byna seevlak tot op hoogtes van 2 500 m.

Die plant is vernoem na C.F. Ecklon, 'n plantversamelaar wat oorspronklik saad van die spesie na Europa gestuur het.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Khanyi MbauNasionale Etruskiese MuseumHadjWestdenedam-ramp7de LaanBaskelandNoord-KoreaTurkyeBloeddrukInterlingueRobbeneilandNiccolò MachiavelliKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaFransChester A. ArthurHolocaustBysteekGabriëlHeilige SaterdagAfkortingAlcatraz-eilandDuitse Demokratiese RepubliekEkostreekJennifer ZamudioGewone janfrederikKonjunktivitisEikelVolksrepubliek ChinaLourierblaarSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsGalblaasLouis Trichardt, LimpopoRumatoïede artritisBlaaskankerMillennium-stadionJaarEvolusieRina HugoW.A. Hofmeyr-prysIdioomBeroerteOrtodokse KerkVerenigde NasiesApartheidAardbewingSpinnekopBalletWeegskaal (sterreteken)Pornografiese akteurOlimpiese Somerspele 2004Gordon MooreBulgaryeBreinLys van politieke partye in Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerAartappelGeelslangAnusVictoria AzarenkaVlag van die Verenigde KoninkrykSally EsterhuizenWêreld- Ekonomiese ForumDieregeluideParysSlag van die Goue SporeArmeniëAppel (sanger)Pous Leo XPous Pius XPalmagtigeOrale seksKankerFariseërsPersoonlikheidSamuel Cronwright🡆 More