Uitenhaagaalwyn: Plant spesie

Die uitenhaagaalwyn (Aloe africana) is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort.

Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom voor vanaf die Gamtoosrivier tot by Groot-Visriviervallei.

Uitenhaagaalwyn
Uitenhaagaalwyn: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. africana
Binomiale naam
Aloe africana
Mill., (1768)
Sinonieme
  • Aloe africana var. angustior Haw.
  • Aloe africana var. latifolia Haw.
  • Aloe angustifolia Haw.
  • Aloe bolusii Baker
  • Aloe perfoliata var. africana (Mill.) Aiton
  • Aloe pseudoafricana Salm-Dyck
  • Pachidendron africanum (Mill.) Haw.
  • Pachidendron angustifolium (Haw.) Haw.

Die plant word 2,0 m hoog en blom van Julie tot September. Die blare is dig en word tot 65 cm lank, buig afwaarts, is grysgroen van kleur en daar is tandjies op die blaarrande. Die buisvormige blomme word tot 55 cm lank. Die saadjies het vlerkies en word deur die wind versprei. Die aalwyn is ook geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.2.

In Engels staan dit as die Uitenhage aloe bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Uitenhaagaalwyn GaleryUitenhaagaalwyn Sien ookUitenhaagaalwyn VerwysingsUitenhaagaalwyn BronneUitenhaagaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsemhalingLuiperdTremSuid-Afrikaanse GrensoorlogByung-Chul HanOrtopedieWinterBlack SashKommaVolhoubaarheidSpysverteringstelselJosef StalinSeptimius AwardsAanhalingstekensAntjie SomersGesonde dieetGautengAfro-AmerikanersElektrisiteitMetaalIngenieursweseRuimteHolocaustAfrikaanse woordelys en spelreëlsKolonialismeSokkerDiepaartromboseThomas EdisonAvbobJan van TonderKernoorlogStadDataverwerkingVerkleinwoordBaljuXhosasAkuutVars waterVoegwoordMaanHakerDiarreeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieStedelike gebiedSuid-Afrikaanse InkomstediensChemiese elementTafelbergSinsbouOseanografieDubbelpuntRobbeneilandPesachSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeBeëdigde verklaringStam (taalkunde)AfrikanersMIVWillie JoubertE-posLetterlike en figuurlike taalgebruikTelwoordIslamApartheidJohn Samuel SchlesingerBurgerregteKlinkerKarooVolhoubare ontwikkelingAlliterasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaXhosa🡆 More