Die Alboransee (Arabies: بحر البوران, Latyns: Mare Ibericum, Spaans: Mar de Alborán) is 'n see van die Middellandse See tussen die Iberiese Skiereiland in die noorde, Noord-Afrika in die suide en die Straat van Gibraltar in die weste.
Alboransee | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van die Straat van Gibraltar en die Alboransee | |
Kaart van die Alboransee | |
Koördinate: | 36°N 3°W / 36°N 3°W 3°W / 36°N 3°W |
Ligging: | Marokko, Spanje |
Soort: | See van die Middellandse See |
Gemiddelde diepte: | 445 m (1 461 vt) |
Maksimum diepte: | 1 500 m (4 920 vt) |
Eiland/e: | Alborán |
Nedersettings: | Ceuta, Melilla, Gibraltar |
Die see grens in die noorde aan Spanje en in die suide aan Marokko. In die weste is die Britse oorsese gebied Gibraltar en in die suide die Spaanse gebiede Ceuta en Melilla geleë. Die see is genoem ná die eiland Alborán in die middel van die see.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Alboransee, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.