Fluweelklipels

Die fluweelklipels (Afrocanthium gilfillanii) is boom wat voorkom in Limpopo, Noordwes, Eswatini en Botswana.

Die spesie groei op klipperige plekke en in bosveld. Die boom se blare is dun en beide kante is fluweelagtig.

Fluweelklipels
Fluweelklipels
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Afrocanthium
Spesie:
A. gilfillanii
Binomiale naam
Afrocanthium gilfillanii
(N.E.Br.) Lantz, (2004)
Sinonieme
  • Plectronia gilfillani N.E.Br.
  • Plectronia macleana Bolus ex Burtt Davy
  • Plectronia velutina Conrath ex Burtt Davy
  • Canthium gilfillanii (N.E.Br.) O.B.Mill.

Die boom se FSA-nommer is 706.

Fluweelklipels
'n Fluweelklipels in Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, Roodepoort

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse taalleerHaas24 AprilStaatstoelaeKlein-KarooBipolêre gemoedsteuringMaatskappyRassisme in AfrikaBynierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Antjie SomersGewone luislangKapitalismeTswanaPotchefstroomAfrikanernasionalismeMielieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKunsmatige algemene intelligensieIslamBeroerteMaselsKamoefleringVulkaanTierGeldJeugdagVierde Industriële RevolusieSpinnekopPinksterEwenaarAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEuropaVolhoubaarheidKoorsblaarDermpoliepBlack SashCradock-4AkuutVingerseksSpysverteringstelselAnrich HerbstPersoonlikheidMickey MuisToringLika BerningGewone breukeAnglisismeDelft, KaapstadKernoorlogAartappelMaanGemeenskapsorganisasieGloeilampBaljuMeningsverskil oor aardverwarmingOlimpiese SpeleBevolkingHerfsWerkwoordToekoms van die AardePerdIndustriële RevolusieVlinderBysteekOranjerivierDepressie (gemoedstoestand)Trigeminale neuralgieMenslike skeletVulkanismeAfrikaRomeinse RykSport🡆 More