Asgisa

Die Accelerated and Shared Growth Initiative of South Africa (of kort, Asgisa) is in 2006 deur die ANC-regering bekendgestel.

Die plan is as 'n opvolger vir die Gear-program bedoel. Die wese van die program behels die aanspreek van wat die regering van pres. Thabo Mbeki as die vernaamste beperkings op vinniger ekonomiese groei gesien het. Die plan sluit in uitgebreide besteding op openbare infrastruktuur en opvoeding en die uitstryk van burokratiese probleme wat sakeondernemings se ontwikkeling striem.

Eksterne skakels

Tags:

2006ANCThabo Mbeki

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddeloorontstekingVryheidsdagGesonde dieetVoorvoegselPesachPerdNag van die lang messeRuslandHartBlaarChemiese elementNierVrystaatVerstedelikingOmtrek, oppervlakte en volumeMonopolySwangerskapHerpes simplexSinoniemLatynSekondêre sektor van die ekonomieBloemfonteinXenofobie in Suid-AfrikaLas (rekeningkunde)IndonesiëHomofoonDemi Lee MooreVolksmoordGlobaliseringMoslemLongontstekingAnneli van RooyenSoweto-opstandKaapse MaleiersBesoedelingOrtopedieKaliumDieregeluideQVlag van Suid-AfrikaFranse RewolusieWitstinkhoutVingerseksGetalKalsiumBybelPankreasRacheltjie de BeerWet op Bantoe-onderwysVerenigde State van AmerikaAntieke EgipteMenslike penisgrootteBrugMartin Luther King jr.WitbloedselAnilingusDolfynHoutGeskiedenis van AfrikaansRuan JoshSlag van Cuito CuanavaleDiepaartromboseGroot DepressieFietsVrugHaasPussy RiotArmoedeOlifantHemelvaartsdagSharpeville-slagtingBloedsomloopstelselAanhalingstekensVlieg (dier)StikstofJan van Hunks🡆 More