Frankfurt Am Main Verwysings

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Frankfurt am Main
    Frankfurt am Main (Duits: [ˈfʁaŋkfʊɐ̯t am ˈmaɪ̯n], luister (hulp·inligting)) is met 'n bevolking van meer as 764 000 die grootste stad van die deelstaat...
  • Thumbnail for Lughawe Frankfurt
    Die Lughawe Frankfurt (Duits Flughafen Frankfurt am Main „Rhein-Main“; IATA: FRA, ICAO: EDDF) (kort: Rhein-Main-Flughafen of Frankfurt Airport), is die...
  • Thumbnail for Offenbach am Main
    Offenbach am Main is die vyfde grootste stad in die Duitse deelstaat Hesse ná Frankfurt am Main, Wiesbaden, Kassel en Darmstadt, met 'n bevolking van...
  • Thumbnail for Schwalbach am Taunus
    am Taunus is 'n stad in die administratiewe distrik Main-Taunus-Kreis van die Duitse deelstaat Hesse, digby die westelike stadsgrens van Frankfurt am...
  • Thumbnail for Main-Taunus-Kreis
    wat in die sentrum van die metropolitaanse gebied Rhein-Main en net wes van Frankfurt am Main en oos van die deelstaathoofstad Wiesbaden geleë is, is...
  • Thumbnail for Hagar Brown
    stone, Afrikaans struikelsteen) aangebring is voor Marburgerstraße 9, Frankfurt am Main waar hy gewoon het tydens sy arrestasie. Daar is reeds meer as 75...
  • Thumbnail for Urs Widmer
    Duitse Suhrkamp-uitgewery in Frankfurt am Main aanvaar. Hy het reeds ná 'n kort tyd uit dié pos bedank, maar in Frankfurt gebly waar hy tussen 1967 en...
  • Thumbnail for Commerzbank
    Commerzbank (kategorie Frankfurt am Main)
    Die bank is in 1870 in Hamburg gestig. Sy hoofkantoor is tans in Frankfurt am Main, Hessen, Duitsland. Die bank het meer as 65 000 mense in lande, en...
  • Thumbnail for Hochtaunuskreis
    vor der Höhe. Vanweë sy ligging naby die metropolitaanse gebied van Frankfurt am Main, een van die belangrikste ekonomiese spilpunte van Duitsland, word...
  • Thumbnail for Deutsche Bank
    Deutsche Bank (kategorie Frankfurt am Main)
    Die bank is in 1870 in Berlyn gestig. Hulle hoofkantoor is tans in Frankfurt am Main, Hesse, Duitsland geleë. Die bank het meer as 81 000 werknemers in...
  • Thumbnail for Königstein im Taunus
    Hochtaunuskreis van die Duitse deelstaat Hesse. Die stad is naby Frankfurt am Main teen die beboste hellings van die Taunus-bergreeks geleë. Die eerste...
  • Thumbnail for Hotel zum Schwan
    Hotel zum Schwan (kategorie Geboue en strukture in Frankfurt am Main)
    Die Hotel zum Schwan ("Swaan-hotel") was 'n befaamde hotel in Frankfurt am Main wat tussen 1592 en 1919 bestaan het. Die laaste in 1792 nuut opgerigte...
  • Thumbnail for Coop Himmelb(l)au
    projekte "Skytower" Hoofkwartier van die Europese Sentrale Bank in Frankfurt am Main Gasometer-woonstelgebou in Wene Internasionale konferensie-sentrum...
  • Thumbnail for Suidwes-Afrika-veldtog
    Oos-Afrika-veldtog (de) Oliver Janz: 14 – Der große Krieg. Campus-Verlag, Frankfurt am Main 2013, ISBN 978-3-593-39589-0, bl. 158f. (de) Christian Stachelbeck:...
  • Thumbnail for Eschborn
    Eschborn (afdeling Verwysings)
    Main-Taunus-Kreis van die Duitse deelstaat Hesse met 'n bevolking van sowat 21 000. Die stad is in die metropolitaanse gebied van Frankfurt am Main geleë...
  • Thumbnail for Wetzlar
    Wetzlar (afdeling Verwysings)
    van die Groter Metropolitaanse Gebied van Rhein-Main en lê sowat sestig kilometer van Frankfurt am Main af. Die stad is die hoofkwartier van maatskappye...
  • Thumbnail for Bad Homburg vor der Höhe
    Homburg is aan die voet van die Taunus-bergreeks, naby Frankfurt am Main en in die metropolitaanse Ryn-Main-gebied geleë. Die plaaslike spabedryf is in 1834...
  • Thumbnail for Friedrichsdorf
    Hochtaunuskreis van die Duitse deelstaat Hesse, sowat 20 kilometer noord van Frankfurt am Main aan die voet van die Taunus-bergreeks, met 'n bevolking van 24 570...
  • Thumbnail for Friedrich Wöhler
    Friedrich Wöhler (* 31 Julie 1800 in Eschersheim (nou deel van die stad Frankfurt am Main); † 23 September 1882 in Göttingen) was 'n Duitse chemikus. Hy is...
  • Thumbnail for Wolfgang Schmittel
    Wolfgang Schmittel (* 1930 in Frankfurt am Main; † 24 Januarie 2013 in Kronberg im Taunus) was 'n Duitse grafikus, advertensiespesialis en fotograaf....
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lien se lankstaanskoenePlastiekMiltOmanRooikatDeurgangsritePinksterBedryfstelsel (inligtingstegnologie)JupiterPaulus van TarsusKoppeltekenApartheidLemoenSeksHeupvervangingLangste woordLys van woestyneHage GeingobEnergie-ontwikkelingNeptunusBybelRooiPrivaat maatskappyFiksieNarsistiese persoonlikheidsteuringAtoomKlankverskynselsMaagsweerGrondwet van Suid-AfrikaVenusDistillasieVierde Industriële RevolusiePseudowetenskapSaartjie BaartmanTelefoonAalwynMasturbasieSwitserlandWet op Bantoe-onderwysDiplopodaGrondbesoedelingSpysverteringstelselVrugSteve BikoGriekwa-AfrikaansNeurenberg-verhoreTydStikstofGenadedoodDubbelpuntMisdaadromanKankerFinale OplossingChristendomAnale seksPretoriaCutt GlasMobutu Sese SekoFabelWiskundige terminologieGriepKaapstadCholeraSamestellende afleidingMierTradisionele literatuurAngolaSuid-Afrikaanse GrensoorlogNarsismeCristiano RonaldoSkaakOsoonuitputtingMynbouVersoeningsdagLys van elemente volgens simbool🡆 More