Vandalisme

Vandalisme is die begrip om dinge te vandaliseer, d.w.s.

te beskadig, vervuil of selfs vernietig. Vandalisme is waarskynlik na die Vandale vernoem. Mense wat vandalisme pleeg, word dan ook wel vandale genoem. Die woord is afkomstig uit Frans en in 1794 gevorm deur Grégoire, 'n biskop uit Blois, om die optrede van die Paryse gepeupel te karakteriseer. Dit herinner aan die plunder van Rome deur die Vandale in die jaar 455.

Vandalisme
Busruit wat deur vandale beskadig is.
Vandalisme
Verkeersteken wat deur vandale uitgehaal en in die water gegooi is.

Sien ook

Tags:

4551794BiskopFransParysPlunderRomeVandale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakChristendomDoelwitLugbesoedelingPoesWisselkoersOntwikkelende landMetafoorHaasStaatstoelaeKasteel die Goeie HoopVolhoubare ontwikkelingMonopolieRassismeSonnestelselOorKondensasieJaco JacobsVaginaVrystaatGroot Muur van ChinaDigvormRacheltjie de BeerHorlosieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetGewasboerdery in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidRob HersovRolprentOnderwysLys van woestyneLys van Suid-Afrikaanse skrywersKatVrugWynMIVSpecial Air ServiceGesonde dieetBywoordAfkortingPampoentjiesHoenderJan van HunksWaarheid-en-versoeningskommissieSportKindersiektesMotorvoertuigDeelwoordDroogteLetterkundePolisieSkildklierOlifantDemi Lee MooreRefentse MorakeStikstofBTWLandbouBreinvliesontstekingVloeistofBlourokkeCorioliskragPeach van PletzenBruce FordyceLys van Afrikaanse rolprenteAntoniemBreinkaartChristogramKolonisasieSamestellingGeelhoutHeuning🡆 More