Wouter van Bellingen (Antwerpen, 20 April 1972) is 'n Vlaamse politikus.
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Hy is lid van Vlaams-Progressieven, 'n links-liberalisme politieke party.
Wouter Van Bellingen | |
---|---|
Gebore | 20 April 1972 |
Nasionaliteit | België |
Beroep | politici |
Hy is 'n kind van Rwandese ouers en het in België grootgeword by wit aanneemouers. Sedert Januarie 2007 is hy stadsraadslid in die Vlaamse plek Sint-Niklaas en is daarmee die eerste swart persoon wat so 'n amp in Vlaandere beklee.
Drie paartjies het geweier dat hy hulle in die eg sou verbind omdat hy 'n swart vel het. Daarvan is in België groot ophef gemaak. Op die internasionale dag teen rassisme van die Verenigde Nasies - 21 Maart 2007 - het hy daarom as registrateur 626 paartjies in die eg verbind.
Wouter Van Bellingen is getroud en het twee kinders. Hy is 'n lid van die Verenigde Protestantse Kerk in België.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Wouter Van Bellingen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.